Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Junie, 2019

Wie is Wenda Nel?

Dit was om die kampvuur wat ek Wenda Nel die eerste keer ontmoet het. ‘n Blonde kop wat so lekker gelag het dat die trane gerol het. Wat my egter die meeste opgeval het is hoe gemaklik sy in haar vel is. Hoe sy vir enige iemand ‘n glimlag het en hoe die warmte van haar hart deur haar oë en hele wese straal. Kort daarna gewaar ek haar by die kerk waar sy die mense ewe gemaklik met koffie bedien. En ek kan nie help om te wonder of die mense ooit wéét wie sy is nie? Wat in daardie gespierde bene sit? Hoeveel wilskrag en ure se werk daarin gegaan het om die medaljes te verwerf wat sy so beskeie oor is. In kort, Wenda het die 400m hekkies al in 54.37s afgelê. Wat haar nie net tans die beste in haar item maak in Suid-Afrika nie, maar al talle medaljes op die wêreld arena verwerf het. Ek het my kans geneem om by haar te gaan aanklop en so bietjie in die hitte van haar hart te gaan kuier. 1. Vertel ons lesers asseblief meer van jouself. Wie is Wenda wanneer sy nie op die a

Capital Singers

1 Shared dream + 2 cups of coffee = 3 good reasons to join the next Capital Singers! Christo Burger "had a dream, a song to sing" for a community choir. His dream was to make it easy and accessible to people who love singing, but couldn't commit to weekly rehearsals year round. He took Michael Barrett for coffee. Michael Barrett and Christo are both choir heads and both boast an impressive build-up of accomplishments from small beginnings.            Michael Barret Christo Burger Let's not despise the days of small beginnings! What started off as a dream and a small choir 5 years ago, exploded this year to 1000 voices filling the Sun arena at Time Square in Menlyn and making the "earth move under your feet" with the "Rewind 70's & 80's" show. These two masterful choirmasters loved every moment of this experience and this tangible love and passion for singing is what makes people come back for more! Both the choir a

As Liefde jou "Waaib" is

Talle kom bymekaar om LIEFDE en diversiteit te vier. Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te verkwik en verandering te weeg te bring? Hulle neem genoeg sielvolle musiek op om ’n album vol inspirasie en veelsydigheid met die wêreld te deel! #nasieinspirasie VIBRANCY – A COLLECTIVE OF CREATIVES is ’n projek wat oorspronklik in 2018 deur in Harmonie , in Franschhoek in die Kaap, geloods is. Die doel was om kreatiewe breine in die geestelike gemeenskap, in ’n pragtige en rustige omgewing en onder die leiding van die Amerikaanse liedjieskrywer en mentor Rita Springer (wat met groot name soos Kari Jobe en Jeremy Riddle werk), te inspireer om saam musiek te skryf oor rus, genesing en versoening. “Ons idee was regtig dat elke persoon wat dié wegbreek bywoon, in Harmonie met nuwe inspirasie, entoesiasme en moed sou verlaat; met nuwe liedjies en hoop om te sing en te