Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Maart, 2017

iskra

1. Naam en Van? Riska Du Plessis, Skryfnaam:  iskra 2. Wat is jou Werk? Ek is 'n vrou vir my man en 'n ma vir my kinders. Ons woon in Danabaai, naby aan Mosselbaai en geniet die lewe en mense hier.  Ek het NasieInspirasie amper 7 jaar terug begin onder my skryfnaam iskra. Dit is 'n russiese woord, bevat al die letters in my naam en beteken  VONK . Nasieinspirasie se leuse is: " 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand." Gee net wat jy het, dit maak 'n verskil - jy is genoeg! Nasie is 'n plek waar ek van my kreatiwiteit uitleef en hopelik ander s'n aan die brand steek. Ek voer onderhoude op die blad, doen publiserings en baie van die grafiese werk en ontwerp van die gedrukte uitgawe. Ek is baie lief daarvoor om liedjies saam my man te skryf en te sing, ook om gedigte te lees en te skryf. Volg my gerus op my sosiale media platforms: geskryf deur iskra ( Facebook & Instagram ). 3. Waaroor is jy passievol? Ek LEEF op li

Melissa Viljoen

1. Naam en Van? Aangename kennis my naam is Melissa Viljoen, ek woon gereeld geleenthede by waarna Nasie genooi word en geniet dit ook om onderhoude te doen. Ek is "daughter of the King" en 'n dogter, sussie, vrou, vriendin en mamma. 2. Wat is jou Werk? My werk op die oomblik is "chief, cook and bottle washer" soos my pa sou sĂª. Ek het my goed betalende werk as rekenaarprogrammeerder en later juffrou, agtergelaat toe my oudste nog in haar nessie was en "I haven't looked back since". Dankbaar dat my man daardie droom van my ondersteun. Ek het die voorreg om taxi, verpleegster, kok, entertainer ensovoorts te wees en ek geniet elke dag my kosbaarste "pĂªrels" om my nek, die arms van my vier kiddies.  3. Waaroor is jy passievol? My passie is mense en hulle drome. Ek geniet dit om te sing, en te gesels, en te lag, en te bemoedig, en te help. Ek hoop om ander te inspireer deur te wees wie God beplan het vir my om te wees en da

MarĂ­ Williams

1. Naam en Van? MarĂ­ Williams, ek skryf soms gedigte vir Nasie onder die naam, 'Mary Quite Contrary' en   "edit" ook al die inhoud op die blad. 2. Wat is jou Werk? Ek tree as agent op vir verskeie kunstenaars in die Tuinroete-omgewing onder my besigheid, Creative Management en is bevoorreg om saam Michael Lindt, Janine Fourie, Tanja Storm en Voxsa Sound and Production company te werk en te help bou aan dit waaroor hulle passievol is. 3. Waaroor is jy passievol? Musiek is "spiritual" vir my en amper alles in my lewe het 'n "soundtrack"! Boeklees. Daar is vir my amper niks lekkerder as om myself te verloor in 'n storie nie.  Konstant nuwe dinge te probeer leer en om "present" te wees in die oomblik. Mens gee/kry soveel meer as jy 'daar' is!  4.Hoe hoop jy om mense te inspireer? Ek sal graag wil hĂª mense moet weet dat almal sukkel met alledaagse dinge en niemand van ons het al die antwoorde nie, maar on

Hubri Bruyn

1. Naam en Van? Hubri Bruyn.  Ek woon sommige van die premiere's by waarna NasieInspirasie genooi word. 2. Wat is jou Werk? Ek werk as 'n Claims Officer by die Road Accident Fund 3. Waaroor is jy passievol? Ek geniet houtwerk en fotografie as stokperdjies. Hier vergeet ek van al my sorge in die kreatiewe wĂªreld. Ek is ook passievol oor mense, die siege van die mens en hoe ons almal verskil en gevorm is tot wie ons vandag is. 4.Hoe hoop jy om mense te inspireer? Ek is 'n grapjas en 'n denker. Ek probeer om bietjie humor te vind in enige situasie met die doel om die persoon te laat lag en begeester. Volg Hubri gerus op sy sosiale media skakels: Instagram:  @hubsh8rt en  @hubri333 Facebook: HB Pallet Wood Craft 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand #nasieinspirasie

Los dit vir Liefde - geskryf deur iskra

In die lig van liefde vir mekaar, verhoudings, gebroke mense en lewe oor die algemeen  bring dit soms tye van baklei tussen mekaar en ook hier in ons mooi land, Suid Afrika. Soos die ANDERS ORKES se lied saam HemelBesem,  Die Tyd is nou:  https://www.youtube.com/watch?v=GH_WrY4eHP0 ervaar ek regtig dat hierdie die tyd is om net te staan en dat God die baklei-werk sal doen.  Ons almal staan in een of ander stryd of baklei.  Mense wie teen mense baklei.  'n Baklei vir oorlewing en basiese behoeftes.  Sommiges baklei om gehoor te word en  ander baklei om uitgelos te word. Party se innerlike oorloĂ« is so hard in hul binneste dat niks of niemand wat aan die buitekant staan 'n impak het nie. Oorlog is ook tasbaar en blaas rook net 'n paar tree van jou  voordeur af tot in jou huis. Daar is oorl oĂ«  wat lĂª en bloei op die vloer en ander is weer gewapen met haat en wil terug seermaak, vol wraak... Liefde sĂª, los dit vir My. Los dit vir My...Bly jy uit die baklei. Al

GERHARD

#NasieInspirasie het gaan kuier by die AGS Mosselbaai gemeente. In diĂ© tyd het Gerhard, die Pastoor, 'n inspirerende reeks gesprekke gehad oor verhoudings, hoe 'tricky' verhoudings kan wees en hoe ons mekaar werklik lief kan hĂª deur ons lewens. Hier gesels ek met Gerhard oor sy passie, lewe en inspirerende siening oor liefde in God se Storie.  'n Klein vonk kan 'n groot woud laat brand. #nasieinspirasie 1. Vertel ons lesers asseblief meer oor jouself? My naam is Gerhard, ek is 'n pastoor by Mosselbaai AGS - vir baie jare al. Ek is getroud met Ricoleth en Lisa is ons dogter. Lisa sou seker graag in 'n stad wou woon maar ek en Ricoleth is baie gelukkig hier in Mosselbaai. 2. Wanneer het jy tot die besef gekom dat jy passievol is om met mense te werk/Pastoor wou wees? Van kleins af was ek nog altyd baie lief vir die Bybel en van tiener-tyd af het ek ‘n passie gehad om dit met mense te deel. ‘n Paar jaar terug het hierdie passi

ANDERS

1. Baie Welkom by #Nasieinspirasie!  Wat inspireer julle om te doen wat julle doen? Baie dankie!! Ons probeer fokus op als wat mooi is in die lewe. Liefde, ons mooi land, God en ons dogtertjie inspireer ons. Natuurlik is daar tye wat mens emosioneel is oor iets wat nie so lekker was nie en dan is dit ook lekker om uiting te gee aan jou emosies/gevoelens. Ons is mal oor wat ons doen en het al lank terug besluit dat ons eerder dit kies al het ons nooit altyd geweet hoe die toekoms lyk nie en of ons elke maand 'n vaste paycheck gaan kry om ons drome te volg nie. Ja daar is soms moeilike tye, maar ons stem na 8 jaar nog saam dat dit die beste besluit van ons lewens was! 2. Julle het onlangs ‘n nuwe lied vrygestel saam met HemelBesem. Vertel ons wat dit geinspireer het en hoe hierdie ervaring vir julle was? Dit was ongelooflik. Hemelbesem is 'n meester wanneer dit kom by lirieke skryf en sy boodskap het presies ingepas by dit wat ons wou oordra. Die lied gaan oor die toes

5 Talents Photography - Vanessa

1. Welcome to #Nationinspiration! Please tell our readers a bit about yourself and where you are from? I’m fom KZN originally, but grew up in Pretoria. I am 31, have 2 boys and 1 more little peanut on the way. I love people. I’m a little bit (ok a lot) stubborn and yet also extremely easy going and chilled… I really like Milo! 2. When did this passion for photography start? When I realised I could make lots of money out of it… hehe, kidding… nobody makes lots of money from this ;) I studied photography straight out of matric and I knew it was ‘my thing’.. that was 13 years ago :O 3. Please share a funny story (when you were on one of your shoots) and include a photo too! Oh wow, I have many but only 1 that has a photo that speaks for itself… my favourite family photo of all time taken at a beautiful farm wedding…. Vanessa - 0 Feisty Granny – 1… 4. We aim to inspire the uninspired readers to keep going, no matter what. What inspiration would you give

ZELRIE - JUST AS YOU ARE

COME JUST AS YOU ARE My heart's temperature changed when I first heard ZELRIE's story. I am hungry for real stories about "like-minded" people who want to give and share (with wisdom) what they have. People who want to build a better country and future where there is room for everyone - no matter where they are from . Many people are tired of the violence, that exhausting history analysis and revived old cow. Where are the people who just want to live and let live? People who want to move forward, forget yesterday, and give his fellow man some African sunlight? We are kept so busy with our own rights and fights that we forget about the millions of needy people that surround us. Aunty Val (Valerie) is a very loving lady that lives in our street. I met her some years ago, when I was still in my teenage years, in fact. (She is one of those ladies that just know how to give proper hugs.) Her heart is love, in abundance, not only for her "here-people" and h