Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Augustus, 2019

HIATUS in SILENCE

Photo by Jon Tyson on Unsplash Everybody who is anybody has heard about meditation with varying opinions on the why, how and when anybody should even consider it. And I can tell you, as a believer, Christians, in general, are very wary of the term. But let’s put all we think we know about the topic to one side for a moment and allow me to tell you about something amazing that has positively changed, not only my life but my daily walk as a follower.  About 3 years ago I was fortunate enough to be part of the personnel team for the church that I attend. In many aspects, working at a church is a normal job where you have your duties, goals and various office politics and situations to deal with. The lead pastor in our church is dynamic, to say the least when it comes to constantly evolving his way of thinking and effectively the thinking of those around him which then spirals outward. He had attended a retreat for spiritual leaders and during this time he was introduced to

Tehillah

Riana Meyer & Kahrien van Vuuren Tehillah pruik met besonderse items wat inspireer, bemoedig en mens weer aan die waarheid herinner - pragtige dekoratiewe produkte vir die kamer en die huis. Hulle is vuur en vlam besig om 'n nuwe seisoen te betree en het ons by hulle gaan kers opsteek oor hoe 'n sleepvoet-entrepreneur kan droom, doen, maar ook kan "pause" om weer nuwe perspektief te kry.  1. Vertel ons lesers asb meer van Tehillah en hoe die besigheid ontstaan het?  Kahrien het Tehillah in 2008 begin, nadat sy as landskapargitek gesien het; daar is baie min op die mark beskikbaar om jou tuin ‘n plek van aanbidding te maak. Die eerste 5-7 jaar was die fokus hoofsaaklik skrifploklamasies op staal, hout en beton, profetiese straatnommers, leerbandjies ens. Daarna het die Here gesê "Pause", en ‘n seisoen van 3-5 jaar het gevolg waartydens geen produkte ontwikkel was nie en die Here op ander areas in ons lewens gefokus het. Riana het i

André Weideman - Ander Mens

ANDER MENS vertel die humoristiese, aksiebelaaide verhaal van ’n vervelige boekhouer, Daniël Niemand (Bennie Fourie), wie se lewe heeltemal verander nadat ’n reeks misverstande sy bestaan totaal omvergooi.  Ons het met  André Weideman gesels oor die rol wat hy vertolk in hierdie nuwe film en ander inspirerende dinge waarmee hy tans besig is. 1. Watter rol vertolk jy en wat daarvan was vir jou besonders? My Rol is Hansie Redelinghuys, broer van Frank Redelinghuys (Frank Opperman). Alles omtrent die rol was besonders aangesien die styl so Coen Brothers/Wes Anderson is, is dit so reg in my kraal van die tipe humor wat ek ook geniet. Quentin (Krog), regisseur, het my ook kans gegee om bietjie te improviseer of hier en daar iets by te sit, wat die karakter nog meer ingekleur het. ‘n Wonderlike ervaring! 2. Kan jy ons vertel van ‘n snaakse insident met een van jou mede- akteurs/aktrise op stel? Daar is soveel ...!!  Tydens die “ Goons” (ek en frank se harde manne) se lan