Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Julie, 2015

Artist - Johan De Waal

1.Hi Johan, Welcome to NasieInspirasie! Please tell us a bit about yourself and how you discovered your passion for art? Art has always been in my family. My mother is an Art and design teacher, and she has always encouraged me to keep experimenting with different materials and mediums while at school. My Grandparents were also art collectors and I was exposed to famous South African artists works from a young age. 2. What Mediums do you enjoy using most? My medium of choice is charcoal. I love sketching and one will notice it is the foundation of most of my works. I combine the charcoal with acrylics, ink and pastels. 3. Where can we see/find more of your work? I don't exhibit currently and sell my work online mostly. I have an online shop at  http://saatchiart.com/  My work can also be viewed on www.facebook.com/pages/Art-Wall/624977197558620?ref=hl . 4. NasieInspirasie is all about Inspiring people to give what they've got, no matter how small the

Elvis Blue

1. Welkom by NasieInspirasie! Hier op Nasie is dit baie belangrik dat mense onthou dat hulle nie hoef te wag om 'n verskil te maak nie.Elkeen het genoeg. Begin net met wat jy het. Hoe belangrik was dit vir jou toe jy begin tree gee het in die musiekwêreld in? Het jy ooit getwyfel oor jou bekwaamheid?  Ja, baie keer. En soms twyfel ek steeds. Ek dink dit is maar die menslike natuur om soms te wonder of jy goed genoeg is. 2. Hoe het jy jou Passie (vir musiek) ontdek?  My ma was ‘n klassieke musiek onderwyseres so daar was altyd musiek by ons huis. Toe ek op hoërskool was het ek vir die eerste keer iemand sien kitaar speel en ek het net van daardie dag af besluit dat dit iets is wat ek wil doen. Dit was nie lank daarna nie wat ek my eerste kitaar gekoop het, en van toe af kon ek net nie stop nie. 3. Watter interessante dinge is jy deesdae mee besig waarna ons kan uitsien?   Ja, 2015 is tot dusver ‘n groot jaar vir my. Die enkelsnit vanaf my nuwe album Êrens in die

Laurika Rauch

1.Welkom Laurika! Wat is jou lewensmotto of beginsel, waarmee jy on-onderhandelbaar is? Ek weet nie van ‘ononderhandelbaar’ nie. Alles is onderhandelbaar, maar een van my motto’s is: " Almal doen net hulle bes volgens waartoe hulle op 'n gegewe stadium in staat is." 2.Watter musiek Luister/Geniet jy? Alles. Die lekkerste is om nuwe musiek vir die eerste keer te hoor en dan weer en weer daarna te luister. Klassieke én eietydse musiek doen dit vir my. 3.Het jy nog enige senuwees wat kou voor 'n vertoning? Ja, altyd - omdat dit steeds saak maak. Ook laat dit my beter werk. 4.Wat is jou gunsteling tydverdryf wanneer jy nie sing nie? ‘Chill’ saam met vriende en/of familie. Salige niksdoen. ‘Road trips’ met perfekte musiek. Lees. Movies. Peuter. Huisbou!. Shows bywoon. Tyd in die natuur. 5. Enige Hoogtepunte sover in 2015 of nuwe dinge wat voorlê wat jy graag wil deel? Baie. Kuier saam met ons kinders. Reise. Aangename kliënte. Lekker werksgeleent

Hart en See : Laurika Rauch & Elvis Blue se vertoning

“Hart & See” : Die vertoning ALMAL HET ‘N STORIE geskryf deur iskra My generasie het almal grootgeword, nie net met Laurika Rauch se musiek nie, maar IN dit....deel van ons soos grond deel uitmaak van die aarde. Ek onthou ook toe ek ‘n tiener was, het ons op ‘n keer, net ek en my sussie, saam met ons tannie Naomi van Hartbeespoort af George toe gery met haar Laurika Rauch “tape” wat ons die hele langpad, tussen ons gesprekke en gekuier deur, vermaak het. Haar musiek was altyd daar toe ek klein was, in die agtergrond, soos daardie ou vriend wat rotsvas bly staan tussen die lewe deur, het dit deel uitgemaak. Ek het die liefde daarvoor eintlik eers werklik ontdek en dit in my hart kom sit op daardie langpad George toe... Dit laat mens eintlik besef watter groot impak liedjies en liedjieskrywers op ons as mense kan h ê asook die opwindende verantwoordelikheid in die hande van ons kunstenaars. Sommige kunstenaars se musiek laat my dink aan kougom...dit proe net vir ‘

Creative Cookie - Cake-a-phor#2

“Cake-a-phor” #2 “You can’t have your cake and eat it too”  - English Idiomatic Proverb - For the longest time, this proverb just made absolutely no sense to me.  Being a Caker (cake baker), it seemed ridiculous that you would have cake and not be able to eat it? What’s the point?  Cake should be eaten!!  On further investigation, I found that the purpose of this proverb was to say that you cannot possess the cake AND eat it, in other words, you can’t have the best of both worlds.  The earliest record of this phrase being used was in 1538… but as with so many things from the past, it is still very relevant today.  Do we not negotiate daily with ourselves, our loved ones and even with God to have our cake and eat it too?  We want everything, but do we consider the “why” of the things that we want?  Is it for His glory and His Kingdom?  Or is it for our own selfish desires and shallow intentions? In a recent discussion somebody said, our purpose here is not to mere

Khumbula : I Will Remember - a Jacques Gombault film

NasieInspirasie was invited to the premiere of the new Jacques Gombault film, Khumbula. a New South African film with a very special message. Before the movie started Jacques gave a short testimony of how it all came about (also read Jacques Gombault interview) We were also introduced to Cross-Kine (a cause to support! More on that later) and Frans Cronjé was then given a chance to share more about his part in this process.  Right from the start, the connected hearts were almost tangible. These people are not just a group of people with a vision, but they have grown into a family with a vision. THE MOVIE: The story is about a boy whose father trains him in the art of survival.  Later in his life, when on an adventure camp, with two of his friends,  they are captured by rhino poachers and all these skills that his father  has taught him, keeps him going. The Keyplayers, James – the Father (Frans Cronjé) and Jamie  (Manie Kohn), his son, also did a great

CHATA ROMANO - Riana Meyer

1.Meeste vrouens is maar gereeld op die uitkyk vir daardie uitrusting wat werk by hierdie, of daardie, geleentheid...en wat ook natuurlik pas by haar figuur! Watter diens bied jy, as Chato Romano Senior konsultant, vir die gewone vrou en haar klerekas aan ? Die belangrikste diens is die persoonlike konsultasies waartydens ek elke vrou help met haar persoonlike, individuele kleur- en figuuranalise om sodoende te bepaal wat haar beste kleure vir haar hare, klere en grimering is en wat die beste style is vir haar individuele figuur. Ons sit niemand in ’n kategorie van ’n spesifieke figuur-tipe nie. Die klem lê op die individuele analise. Ons kyk na elke persoon van haar kroontjie tot haar toontjie om te bepaal wat die heel beste style vir haar sal wees. Verder doen ek klerekasbeplanning, “personal shopping” sowel as “makeovers”. Iets wat vrouens ook baie geniet is die groepskonsultasies waar ’n paar vriendinne bymekaar kom vir ’n oggend/ middag en ek dan hulle analises saam doen.