Uiteindelik! Welkom by die Eerste Waterdig Beginsel...
Hoekom W A T E R D I G ??? ...
Wel, water is 'n Simbool van Lewe, Groei en allerhande G R O E N dinge ...
en as 'n mens nie Waterdig is nie ... dan is dit netsowel jy wandel sonder 'n 'bulletproof' wessie of 'n 'skok-stok' in die agterstrate van Hillbrow , in die donker, ....alleen...braaf...maar stupid....
...through laziness, the rafters sag; because of idle hands,
THE HOUSE LEAKS...Eccles10:18
K i e s ...
Om te Kies is die eerste waterdig beginsel, want as jy nie elke dag reg kies nie...is al die ander beginsels morsery LET NOTHING GO TO WASTE!
... I am now giving you the choice between life and death, between God's blessing and God's curse, and I call heaven and earth to witness the choice you make. Choose life. Deut 30:19
Dit gaan nie net daaroor dat jy eendag besluit het om jou hart en lewe vir God te gee nie ...
Elke dag moet jy KIES, om in elke situasie, in elke omstandigheid God se antwoord op jou probleem te kies. Jy is nie dalk tans in die omstandighede wat jy gehoop of gedroom het oor jou lewe nie, maar hoe lyk jou gesindheid? Does it reflect your God?
AS WATER REFLECTS THE FACE ...so one's life reflects the heart. Proverbs 27:19
As jou hart dan in God RUS, sal ander dit op jou gesig kan sien.
Het ek soms 'n ongelowige gesindheid in my omstandighede en in my optrede... asof Hy nie vir my gaan voorsien nie? wanneer Sy woord duidelik sê dat ek nie bekommerd moet wees nie.
God is 'n man van Sy woord...
Dit is wanneer die dinge wat 'n mens SIEN in die fisiese en die dinge wat jy SIEN in die geestelike begin stry!
God het klaar gewen. Ons moet net kies...in geloof. Faith comes by hearing and hearing by the word of God... maak tyd saam met die Here, lees en bestudeer Sy woord. Choose life.
Martha se aandag was afgetrek deur dingetjies wat sy MOES doen... sy het gekies om besig te wees ...
Maria het by Jesus se voete gesit en vir Hom geluister ...
Martha, Martha, You are upset about so many things, but few things are needed ...
Mary has chosen what is better, AND IT WILL NOT BE TAKEN AWAY FROM HER.
Luke 10
No One can serve two masters (Martha en Maria). Either you will hate the one and love the other, or you will be devoted to the one and despise the other. You cannot serve both God and Money...Mattheus 6
Every Kingdom Devided against itself will be ruined, and every city or household devided against itself will not stand. Mattheus 12:25
Kies Jesus ... Choose Life.
Baie dankie Here vir hierdie Waterdig Waarheid wat U my hart gewys het ....
So...gaan G R O E N of gaan huistoe!
Tot later,
iskra

Opmerkings
Plaas 'n opmerking