Sekerlik een van die dinge van die lewe wat die meeste oor ons vertel.
Nie noodwendig, hoe baie of hoe min ons het nie, maar hoe ons daarmee te werk gaan en hoe ons dit bestuur. Kom ons kyk ook wat word gesê oor rentmeesterskap.
STEWARDSHIP is the conducting, managing or supervising of something; especially the careful and responsible management of something entrusted to one’s care. (Stewardship of natural resources).
Volgens die Institute of Faith, Works and Economics (definitief ‘n insigewende blad/organisasie) en Bill Peel van The High Calling wat ‘n opstel geskryf getiteld: Leadership is Stewardship.
Volgens hom is daar 4 baie belangrike beginsels van bybelse rentmeesterskap (stewardship).
1. Die beginsel van eienaarskap
(Alles behoort aan God – Psalm 24 – Dit is net vir ons om te bestuur)
2. Die beginsel van verantwoordelikheid.
Eienaars het regte. Rentmeesters het verantwoordelikhede.
3. Verantwoording teenoor die Eienaar.
‘n Rentmeester bestuur die besittings van ‘n ander. Ons is almal rentmeesters van dit
Wat God aan ons toevertrou het.
Dit is natuurlik nie net geld nie. Dit is tyd, geld, jou “skills”, informasie, wysheid, verhoudings en ook authoriteit wat jy gegee is.
4. Die beginsel van beloning.
God sal ons beloon.
In Mattheus 25:21 Sê God, Mooi man – Jy was getrou met min.
Ek gaan jou aanstel oor baie meer. Kom en deel in die blydskap!
Ek kan dit nogals insien as ‘n ma van ‘n 7 jarige. Daar is nie ‘n manier wat ek vir my kind bv ‘n R1000 gaan gee en sê: doen wat jy goeddink nie…
Sy gaan eers haarself moet bewys en woeker met die R10 wat sy gekry het, voor sy die R20 of die R50 kry.
Kom ons wees eerlik. Meeste is keelvol, om dit ordentlik te stel, vir die hedendaagse
Formules, self-help en “quick-fixes” wat uitweg bring.
“Ten easy steps to a happier, wealthier you…” en al daardie oorgedoentes wat leef en rug-ry op mense se swaarkry.

Die werklike waarheid is dat God se vaderlike liefde nie stop by Sy seun en Sy lewe gegee aan die kruis nie, maar dat Sy liefde werklik hier begin.
Dis die grootste verklaring van liefde in die wêreld se geskiedenis, wat enige romcom ore aan sal sit. Dink ons werklik God, soos ‘n Pa vir sy kind, wil hê ons moet ly en swaarkry? Nee. Dan ken ons Hom nie. Ons kry wel soms swaar in ‘n stukkende wêreld, maar die uitweg is altyd daar. Deur Hom. Hy…en Sy wysheid, is die deur.
Dit is ons verantwoordelikheid om terug te staan uit ons omstandighede en Hom te nader en te vra oor ons unieke situasies, vir Sy wysheid en die roete vorentoe. Sal ‘n Pa dan nie sy kind help nie?...
Ons het onlangs ‘n finansiële seminaar, HOW MONEY WORKS, bygewoon by die Hillsong gemeente in Pretoria.
Dit was aangebied deur ‘n man, ‘n jood, met die naam van Jeff Lestz.
Hy het op Chichago se strate gewoon as ‘n dwelmverslaafde en ‘n weeskind. Na lewensveranderde geloofs oortuigings het hy homself in ‘n beter posisie ingewerk, skool toe gegaan, ‘n lewe gebou en na ‘n moeilike finansiële tyd in sy lewe het hy binne 6 jaar skuld-vry, en ook vandag ‘n miljoenêr, deur die situasie, saam met sy vrou, gewerk.
Kyk gerus sy uiters inspirerende storie hier, volg die skakel:
My Story – Jeff Lestz
#nasieinspirasie

https://vimeo.com/86834286
Tydens sy seminaar het hy gesels oor Finansiële Intelligensie, om jouself nie net in te lig en te leer nie, maar ook om trots te sluk en bekwame mense toe laat om jou raad te gee en te mentor.
Bybelse persepsies is ook belangrik…
Proverbs 24:11
The world of the generous gets larger and larger;
the world of the stingy gets smaller and smaller.
Die vraag is ook, wie is in die middel van ons geld? Ons of God?
Die wêreld leer jy moet in die middel wees.
“Doen dit vir jouself, jy verdien dit…”
Hy het ons almal net weer herinner om ‘n plan op te stel. ‘n Visie neer te skryf.
Seker my gunsteling quote wat hy gesê het tydens die seminaar; en dit was
“Vision without strategy is hallucination.”
Hy het ook genoem van mense wie hom inspireer, hier is een insigewende video van
Earl Nightingale: https://www.youtube.com/watch?v=5sloRyDg1pM&feature=youtu.be
Baie interessant, as jy die bg video ook gekyk het, die verskeie studies wat gedoen is op mense wat verklaar het dat uit 100 mense, in hulle leeftyd van omtrent 25-65jaar, se finansiële toekoms so lyk:
1 - Skatryk
4 - Finansieël onafhanklik
41 – Werk (moet werk vir inkomste en kan nie bekostig om af te tree nie.)
54 – Heeltemal Platsak

Earl gaan ook aan om sukses te beskryf en stel dit so:
“Success is the progressive realization of a worthy goal or ideal.”
Hiermee bedoel Earl dat as jy die droom en passie van dit wat jy baie graag as ‘n werk/vir ‘n lewe wil doen as ‘n doelwit stel en baie gefokus in die rigting na dit toe werk jy reeds ‘n sukses is.
Jeff Lestz het genoem dat suksesvolle mense gewoonlik die mense is wat nie noodwendig alles doen hoe die massas en samelewing dit vandag doen nie. Hierdie is ‘n goeie quote ook van Earl Nightingale wat dit verduidelik:
Dit het my net weer inspireer en herinner.
‘n “Game-Plan” en ‘n visie vir jou lewe is baie belangrik en dat jy dit lojaal en gedisiplineerd navolg, bewus dat tyd kosbaar is. As jy jou drome nie nou begin bou nie sal dit soos sandkastele net weggespoel word deur die branders van die lewe en van tyd.

Jy is toevertrou met jou drome.
Dis groter as om een of ander resep na rykword te volg.
Ons is die “bestuurders” terwyl die “Eienaar” ons reeds toegerus het met alles wat ons nodig het.

Niemand behalwe ek en jy kan verantwoordelikheid opneem vir ons toekoms nie.
Dis elkeen van ons se eie verantwoordelikheid om werk te maak met wat ons het.
So, in my gedagtes, is dit wat oorbly na alles gesê...

Alles begin en eindig by God en Sy wysheid en liefde.
Kry ‘n plan en ‘n visie vir jou lewe, VOOR jy aan die einde van dit kom.
#nasieinspirasie
Meer oor Jeff Lestz se werk hier: http://www.jefflestz.co.uk/
iskra

Opmerkings
Plaas 'n opmerking