Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Poetry

You You love with no exception You give with no expectation You save without distinction Your life is our reflection This abreviation This truth of changed perception Can help you with devotion Give you new direction You are perfection You are the beauty in selection You fill me with affection You #nationinspiration poetry

Christiaan - "Thats my Jam"

Ontmoet vir Christiaan Lombard. ‘n Bevonkte musikant met baie vlam, ryk in ervaring, en, in my opinie, ’n uiters talentvolle Kitaarspeler/Sanger - iemand om dop te hou. Voormalige kitaarspeler vir Albert De Wet en ‘n laaaang lys ander bands! Christiaan is ook ‘n klank ingenieur en het voorheen Onbeskaamd, Albert de Wet, Glaskas, Radio Kalahari Orkes, Die Heuwels Fantasties en Watershed se klank gedoen. Na al sy jare van harde werk en belaaide ervarings, werk hy vandag, net so hard en duidelik aan sy eie solo loopbaan. As jy jouself in die Witbank of Middelburg omgewing bevind, doen gerus jouself die guns om in sy klankbaan te gaan staan. 1.Hey Christiaan, vertel ons asb ‘n bietjie meer van jouself. Ek is in Witbank gebôre en bly ook tans daar saam met my vrou en kind. Ek is een van vyf kinders. My Pa is ’n boer en my Ma die direkteur van Witbank Arts Campus, ’n uitvoerende kunste skool. Ek is ’n musikant, sanger en klank ingenieur. My besigheid, “Thats My Jam Entertainment”, het in ...

My life with little people.

To those out there who think that being a stay@home mom is sitting around at home doing nothing, you are ill-informed and sadly mistaken. Some of you need to be slapped. Like, in the face. Really hard. But that’s just my tired-mom-side speaking – so don’t be offended! Have you seen the movie “what to expect when you’re expecting?” There’s this really funny part in the film where Elizabeth Banks’s character has a bit of a meltdown on stage during a presentation and also during the last stretch of her pregnancy (alongside Fat Amy) Very honest and very funny.  Us girls. We do NOT want to dwell on the bits that get us down, please don’t get me wrong, but we also want to let our hair down at times and just call things as they seem to be at the time (a.k.a blowing off some steam!). A Few things I’ve learnt during my time at home with the children is:  Network isn’t the thing, it is everything! If you don’t have a network of like-minded people loving and supporti...

Damiane did it. #nationinspiration

Damiane puts the lekker back into local by enjoying, developing and sharing his photographic talent, inspiring people nationwide.  1. Please tell us a little bit about yourself! Hi, my name is Damiane and I have a beard! I grew up in the 012 and have been living in the beautiful 012 all along! Yes I've desired to live in Kazakhstan but I realized that Borat was just a movie so I decided to just stick around Pretoria!  2. How and when did you discover your passion/talent for photography? Well I always believed I was going to become an architect so I went and studied interior design straight after school. I managed to graduate and work within the industry for 2 years. During that time I discovered my passion for photography and decided to quit my job and start a company with a legendary partner! 3. Do you have one specific photo that has a story- that means a lot to you? Please share the photo and story. Yes, this photo was created with a competition that...

©Rut Art

©Rut Art - Riëtte Delport Riëtte is 'n spesiale vrou en kunstenaar wat deur haar brandende passie ander inspireer om, in liefde, hulself en die lewe te vier! Ons het met haar gesels oor wat kuns vir haar beteken en hoe sy haarself begin uitleef het onder die naam Rut Art.  1. Baie Welkom by NasieInspirasie Riëtte, vertel ons bietjie meer van jouself?  Hi, ag baie dankie vir die geleentheid. Ek bly op een van Suid-Afrika se mooiste kus dorpies, Mosselbaai, saam met my gesin. Ek het ‘n pragtige dogtertjie van 8 en seuntjie van 2 en ‘n “awesome” man wat my motiveer en ondersteun. Omtrent so een jaar na my eersteling se geboorte het my man gesê ek moet sommer begin voltyds skilder en doen wat ek geniet. Ek is mal oor my eie naam, Riëtte, maar vir die kuns wat ek doen het ek besluit op die skuilnaam ©Rut, omdat sy my ge-inspireer het met haar liefde vir God en haar skoonma (familie). Sy was baie liefdevol en dit is vir my ‘n baie spesiale boodskap veral omda...

Cupocafé Coffee Bar

Cupocafé – Alle Groot Dromers het Klein Begin #nasieinspirasie Volgens kenners op google is hierdie ‘n feit: “It takes approximately 70 coffee beans to brew a single cup of coffee.” Soms is Google se informasie so reguit soos die kromdraai bergpas na nêrens, so ek sou nou nie my lewe aan dit hang nie, maar goeie koffie bly lekker – al begin dit met min of baie, solank dit ‘n lekker kuier is en daar genoeg vir almal is! Drome het ‘n soortgelyke storie. Meeste groot dromers, suksesvolle dromers, is ouens wie hulle drome op die regte plek gekry het (…nie op google nie), maar effens nader aan die hart. Hulle is mense wie klein begin het en nie tou opgegooi het nie. Kyk net na Harley Davidson motorfietse vandag en hoe hulle ontstaan het…’n Groot Droom – begin buite in ‘n baie klein, vuil skuur… Nog ‘n storie is die klein hoek-staan begin van CupoGo koffie (a cup on the go) soos sommiges hulle sou ken. Hul braaf en klein begin op die hoek van Dr Swanepoel en Airport road ...

Jo Black

# nasieinspirasie Jo Black 2016 1.Van ons vorige onderhoud tot nou, het daar soveel dinge gebeur. Vertel ons asb bietjie meer oor Be That Guy en nuwe verwikkelinge in jou lewe? Jis, Be That Guy was die tema van 'n praatjie wat ek vroër die jaar by 'n skool gegee het. Ek het die kinders na die tyd gevra wie wil that guy/girl wees, en almal het hulle hande opgesteek. Ek het 'n "selfie" geneem en op fb gesit. Binne 3 weke het ek 91 uitnodigings na skole reg oor die hele land gehad. Nou is dit nie net 'n tema nie, dis ‘n leefstyl. In die laaste 6 tot 7 maande was ek al by meer as 110 skole en rondom 100000 kinders toegespreek. 2. Hoe wil jy graag ander inspireer? Deur mense te laat besef dat hulle meer werd is as wat hulle dink. Ek wil die ou wees wat almal soos ’n iemand laat voel. 3. In ons vorige onderhoud het jy genoem dat die legacy wat jy vir jou kinders sal wil agterlaat, eerder in die tipe man wie jy IS sal wees ipv wat jy as man BEREIK he...