Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Waterproof Principle 35 - Crowded House

“Everywhere you go, you always take the weather with you” Crowded House Every year around my birthday, I look at my life, what I have learnt and then I document it on this blog. So…here’s what stood out that I would like to celebrate and also work or focus on growing into, in the years to come. In my quest to build and create a positive legacy, firstly in and outside my home, one that resonates into generations to come, it will be met with challenges… · Not everyone will share your vision or support you in it · Some people will judge you, when they really know nothing    (just like that guy, John Snow) · Some people will criticize you  · Some people will make ‘soul-killing’ remarks disguised as jokes · Some people will continually de-motivate you and bombard you with    ‘negative news’ · Some poeple will gossip and discuss you behind your back instead of     ta...

Graffiti Artist, Souler

NationInspiration caught up with SOULER. A Graffiti Artist from Gautemala. When he is not being a Doctor you will find him sharing his passion with the world through a spray can.  1. Hi Souler, please tell us more about yourself. Hello, I am Emanuel Orozco AKA Souler, Christian graffiti artist from Guatemala. I was born in a little town called San Pedro Sacatepéquez. I am the 3rd of 4 brothers and live in Guatemala City. About my talent? Mmmm....well when I was a kid I used to see my older brother drawing, he was really good at it! He drew a lot of cartoons which I was really inspired by and I wanted to do the same. I also started to sketch cartoons, pretty much in an anime style. The years passed by and I had to move to the city, you know...to start university. Besides my love for cartoons I wanted to be a Doctor. Here in the city I met a friend (named An3 from the church) he looked at my sketchbook then he took his phone and showed me some graffiti photos, it was...

Elandré Schwartz

NasieInspirasie se HART klop vir SLEEPVOET-DROMERS en het by hierdie Kleindorp-dromer , Elandré Schwartz, aangeklop om te hoor wat dit is wat hom inspireer. 1. Vertel ons lesers asseblief meer van jouself Ek is Elandré, 'n 'kleindorp-dromer' van Despatch. Ek is 21 en 'n kunstenaar. Ek luister nou meer Bruce Springsteen as my ma. 2. Dit is duidelik dat jy PASSIE het vir wat jy doen, vir mense, musiek en vir Suid Afrika. Wat is jou groot droom vir Suid Afrika en hoe glo jy kan jy 'n verskil maak d.m.v jou talente? Vrede. In die swaarste tye in die wêreld se geskiedenis was kuns altyd 'n vlieg teen die muur, rustig en waarnemend, soms liberaal en luid. Ek is nie so liberaal soos die voëlvry-volk nie, maar hulle het bewys dat musiek 'n verskil kan maak. Ek wil wys hoe die wêreld lyk deur my sonbril se lens. 3. NasieInspirasie is 'n beweging gemik op die Sleepvoet-dromers daarbuite. Wat se waarhede het jy jouself mee bemoedig om aan te hou droom...

Liefde is Tuis

Julle sal my nie glo nie! Die storie brand nou al 'n ruk-lank in my hart! Die vonkelende waarheid wat ek al meer as 'n jaar (ag ok miskien nader aan twee jaar...) terug ervaar het toe ek by 'n Joshua na die Reën optrede was. Ek het die eerste keer vir Jacques van Joshua na die Reën ontmoet by 'n Woestyn-tee gereël deur Ingrid Stegmann, jare lange vriendin en uitgewer van Manna tydskrif. Riska, medeskrywer en stigter van NasieInspirasie, het destyds berig oor die geleentheid.  Mamma van 3, amper 4 (destyds toe ek begin skryf het aan die artikel), met kiddies in die prentjie kry ek nie so gereeld kans om musiek shows by te woon nie so toe ek die tweede keer die voorreg kry om Jacques se hand te skud en 'n foto te neem moes ek net daaroor skryf. As gevolg van die 4 kiddies , lees julle nou eers die artikel... Dit was weereens 'n heerlike ervaring. Jacques is hoofsanger, skrywer en klawerbordspeler van die groep. Wat jou dadelik opval van Jacques...

Charmaine Hurter

Goeie dag almal. Ek is Charmaine Hurter. Skrywer van #Bakgat resepte en ander nuus. Bietjie meer oor myself: Ywerige kind van die Here, getroud vir 21 jaar en ma van 2 seuns (12 en 14 jaar oud). Jip, die tiener hongersnood het uiteindelik my huis ook getref. Ek spandeer ‘n groot gedeelte van die dag om hulle te voer. My voltydse werk is huisvrou, of soos vele daarvan hou: tuisteskepper. Nie dat ‘n meer formele titel die werk minder maak nie. Ek maak skoon, was wasgoed, kook gesonde kos (meestal) en tuisskool my jongste seun. Dit alles maak my lewe vol, maar daar is 2 dinge in die lewe wat my inspireer, my passie is, my maak opstaan in die oggende. #1 is my hart vir stukkende kindertjies. Ek help graag by ons plaaslike kinderhuis en gee Sondagskool elke week. My roeping is om vir soveel as moontlik kinders daarbuite Vader se liefde te wys en dit breek my hart om te sien hoeveel klein mensies geen identiteit het nie. Geen selfvertroue, geen liefde... #2 natuurlik is koeke b...

Shotgun Fakes

Nationinspiration caught up with South African band, SHOTGUN FAKES. Hailing from Durban, they represent us across the globe. With a creatively infused and unique sound, their positive vibes are sure to set you ablaze with inspiration. Don't miss the chance to support them through their musical journey.  1. Please tell our readers more about Shotgun Fakes? We are Stef and Pamela Myburgh. We are married and that's actually how we got our name because we had known each other, worked together for 5 years odd, with my previous band, The Arrows. We fell in love, got engaged and married within 4 months! So it was a shotgun wedding of sorts, you could say! We play write, produce and perform our own original music together.  2. You are traveling quite a bit at the moment. Tell us more about that? Yes we are between London and Cape Town in terms of a home. But we have also traveled to the States this year which was an amazing surprise. We have been on a mission...

Skouer aan die Wiel

‘n Versameling is ʼn groep dinge, elemente, simbole, wat volgens ʼn gekose definisie bymekaar behoort. My slotsom ten opsigte van hierdie definisie is, om die waarde van enige iets te bepaal nodig jy ʼn punt van verwysing. Wat beteken, jy is wat jy is, ten opsigte van iets anders. Nou, om enige iets op te weeg met iets anders is geen aanduiding van waarde nie, maar meer ʼn aanduiding van die verskil in eienskappe. Dit is die verskil in eienskappe wat ons definieer ten opsigte van die verwysingspunt en slegs deur die aanwending van ons eienskappe word ons waarde bepaal.  Dit beteken alles het waarde ten opsigte van mekaar, maak nie saak tot watter versameling jy behoort nie. By " Expression Sessions"  in George sê ons altyd: ’ Everybody wants to be a star, welcome to the galaxy!’ Die filosofie agter hierdie stelling is dat ons almal sterre is en almal ʼn plekkie het in die hemelruim. So ons almal het die kapasiteit om te skyn, want ons almal is gebôre met ietsie spesi...