Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf 2011

'KliM uiT JoU BokS'

Hierdie week het ek twee interessante dames ontmoet! Elaine en Ronel : ) Jy sal hulle ook te siene kry elke drie maande wanneer hulle die .... mmmm wat kan ek dit noem.... die 'verskietende sirkel' ... Ja, wanneer hulle die VerSKieTendE SirkeL verf by Hillcrest se inkopie-sentrum naby my werk in Brooklyn! Ek het hulle gesien verf, so in die hitte van die dag, en toe besluit om te stop en 'n 'stukkie te pluk'. Mens sien dit ook nie meer elke dag nie ...(kunstenaars wat in die publiek verf) aangesien 'billboards' en die fyner tegnologie die kwas verpak en geboks het.... Daar is maar nou net 'n atmosfeer aan kunstige HaNDeWeRk en om dit direk te SiEn en te ERvaAr... Ek en Elaine het toe so bietjie gesels en hier het jy een van die min mense wat regtig HOU waarvan hulle doen! Die droom het nou 'n werklikheid geword! Wat 'n voorreg! Sommige van ons loop nog met die DrOoM rond hier binne ons .... eintlik loop ons ongehoorsaam rond. "Without Visio

wELkoM

Welkom by NasieInspirasie! Soos 'n avontuur op see, land of op jou naaste hoofweg ... so het hierdie BLOG ook 'n begin. Kom kuier gereeld en word aangeraak deur 'n gedagte of eerder 'n porsie lig om jou hart op te helder!!!