Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf December, 2015

The Missing Link - written by iskra

Homo Naledi...would you say this fossil finding is the missing link? It is said that this face changes human history. What about the future?
How relevant is a fossil finding to my everyday life and experiences?
To some people it means a whole lot and others couldn't be bothered by it.


I do not support the evolution theory, but I think I can identify with the joy of the researchers when finding something valuable to them.

The last few months I have asked myself some tough questions. Basically a re-evaluation of the foundation of my thinking and beliefs...
I realized, after much debate with myself and others. That I have been blindly neglecting a huge chunk of the truth!


I have been found to be so focused on DOING THINGS RIGHT that I have neglected the WHY behind it. Not all of it is my doing of course. It has been a collaborative mess with regards to upbringing and what is being taught in mainstream society. Add a little sugarcoat of pressure and guess what, you are baked! (a.k.a you…

Paw-Paw vir my Darling - Die Premiere & Resensie : geskryf deur Melissa Viljoen

WAARSKUWING: taalgebruik in die film kan dalk sensitiewe kykers ontstel.


Ek en my man het die heerlike voorreg gehad om NasieInspirasie te verteenwoordig vir ‘n fliek “premiere”. Een van die lekkertes van die aand was om ‘n plaaslike Afrikaanse fliek te kyk gebasseer op ‘n plaaslike Afrikaanse boek deur Jeanne Goosen. 

Die ander groot lekkerte was om van die room van Suid-Afrika se akteurs en aktrises in lewende lywe te sien. Sommiges hou ons al dop van ons kinderdae af en ander geniet ons in meer nuwe flieks en reekse.

Voor die fliek, terwyl almal opgewonde wag om die rooi tapyt te bestyg, het ek die geleentheid gebruik en vinnige geselsies aangeknoop met almal wat naby my gestaan het. Aan elkeen het ek gevra “Wat inspireer jou”. Eerste het ek Marga van Rooy (vir my sal sy altyd eerste Worsie se ma wees) ontmoet. Sy het gesê dat menswees haar inspireer, “flieks hou ‘n spieël vir ons op”. Sy skerts hoe die fliek gaan oor die mense wat val vir leë beloftes en dat dit ‘n “skit” is van…