Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Mei, 2017

Oasis Club vir Tuisskool Mammas

#NasieInspirasie het met Yolandi van Oasis Club gesels. Sy het Oasis begin as ondersteuning vir Mammas wat gekies het om hulle kroos tuis op te voed. Mammas wat meer betrokke wil wees by hulle kinders op die onderrigpad. Tuisonderrig kan miskien isolerend voorkom vir sommiges, maar nie as jy kies om hande te vat met ander en dit aan te durf met 'n Club soos Oasis as jou ondersteuning nie. 1.Wat is OASIS en hoe het dit begin? Oasis is ‘n ondersteuningsklub vir mammas. Ons fokus op mammas wat aktief deel van hulle kinders se onderrig is. Hierdie pad is dikwels ‘n alleen pad en ons stap daardie pad saam met ‘n ma. Op die oomblik het ons ‘n mamma-vriendelike speelgroepie en bied ons aanlyn ondersteuning asook werkswinkels. Die werkswinkels word deur ‘n verskeidenheid kenners aangebied, maar almal het een doel voor oĂ« en dis om die ma te bemagtig. Binnekort maak ons skoolgereedheidsklas oop wat fokus op Afrikaanse, Christelike onderrig met die klem op klein klassies. Baie

Michael Lindt

#NasieInspirasie het vir sanger en liedjieskrywer, Michael Lindt, by die KKNK raakgeloop hierdie jaar. Hy het ons vertel van sy nuwe album, Nuwe Genade en ons het besluit om meer hieroor uit te vind. Michael het al vir verskeie kunstenaars liedjies geskryf o.a Kurt Darren, Nicholis Louw, Romanz en vele ander. Sy liedjie 'Is jy nie meer lief vir my', was vir weke bo-aan trefferlyste regoor die land. 1. Het jy nog altyd geweet jy wil in die musiekbedryf werkend wees?  Ja, musiek was nog altyd vir my 'n passie. Soos die spreekwoord sĂȘ, 'Find the job you love and you'll never have to work again.' 2. Watter omgewings doen jy tans meeste van jou optredes?  Wes Kaap en Gauteng 3. Jy het al saam baie musikante en verskillende mense gewerk.  Hoe belangrik is dit, glo jy, vir mense om te besef hoe uniek elkeen is? Dis belangrik om te besef dat jy uniek is, omdat daar defnitief iets is wat NET jy kan doen. 4. Vertel ons lesers asseblief

Brianna Gaither - The Resonate Campaign

to resonate, to produce or to be filled with a deep, full, reverberating sound  #NationInspiration discovered Brianna Gaither through the Youversion Bible Plan; Resonate . Fortunately she was keen to meet (through video call) so I could learn all about her inspiration. Brianna is someone who has taken action when it comes to "living the dream". With a clear view and the right mindset, she aims to build creative communities through her journey and different seasons of life. Her goal was to write and record 10 songs in the space of 10 months with 10 different producers. Through hard work, late nights and the help of fundraising contributions, her goal became a reality! This project was filmed as a documentary which is available online and her album, VANITY, is also available on iTunes. 1. Please tell our readers more about yourself? I am Singer-songwriter Brainna Gaither from Oklahoma in the USA  2. What are you passionate about? Building community and bringing

Nicolette Geldenhuys Art

#NasieInspirasie het Nicolette se kunswerke raakgeloop by die #KKNK2017. Hierdie is ook die kunswerk wat ons vir ons voorblad gebruik het, veral omdat ons tema vir die maand die krag van "gedagtes" is. Haar treffende kunswerke is maar net 'n skrefie na haar binne-wĂȘreld. Die vlamvattende storie wat haar lewe en hart ons vertel is die een wat die diepste raak. 1.Vertel ons lesers asseblief meer van jouself? Ek is ‘n Ma van twee dogters, Cara en Mila. Een swot op Stellenbosch en die ander een is in Graad 11. Ek en my gesin, my man AlbĂš, en ons dogters woon in Pretoria (alhoewel Cara nou in Stellies is en sĂȘ sy kom nooit terug Pretoria toe nie J) My seuntjie Benjamin is 8 jaar gelede skielik oorlede, op Oukersaand, aan ‘n onbekende virus. Hierdie tragedie het ons as gesin nader aan mekaar gebring en in baie opsigte, my kuns en wie ek vandag is, gevorm. Ek het in 1998 gematrikuleer aan Menlopark HoĂ«rskool en daarna gaan kuns swot op Tuks. Ek het nie my stud

The Deficit Mindset

Fullness is standing on your concrete, cracked porch and simply inviting a conversation of sorts. Would you have time to get up from your television-tablet-trance? Would you open the door or just give a behind-curtain-glance? If Poverty has made his home in your house and the much that you had was as little as a louse - Would you keep the door shut when Rich came to town? Would you hold on to rotten when wholesome and fresh was around? "I'm not worth it. I'm too dark. Fullness likes sunshine  and I'm but a spark... Those things don't happen  to people like us... When you're too thin,  too fat, too fair in complexion - too black..." That's what they say. So that's what you say. Forever stuck in a system that loves to take.  S ucking your sparkle, trampling your name, shoveling sand down the throat of your passions burning like flames. You can live anywhere. In a castle or a shack.  If Fullness isn't w

Charity Begins at Home - CAMI'S HAPPY HANDS

Camlin Stevens,  a 10-year-old girl and learner at Milkwood Primary in Mossel Bay,  has brought words to life by taking action. “Sharing is caring, she insists, this is what we pray each day in class.” Camlin’s mother, Candace, filled us in with a short backstory... “Out of the blue she came to me one day and said that I must please cancel her birthday party.” Her party was planned for that coming week in August (2016). “Why?”… “I want us to take that money and rather use it to help the homeless.” Camlin answered Candace says she was taken aback. Rightly so. Let’s be honest, how many children (or grownups for that matter) would trade a fun-filled-festive day in honor of themselves to help a stranger?  Candace and her family members were so proud of Camlin’s selfless decision that they posted statuses on their social media that were shared far and wide. This caught the attention of the well-known radio station in Cape Town, Kfm (LeadSA) and Camlin was invited for an

Lig-WeG - Lig in die Donker

#NasieInspirasie het bietjie by die PASSIEVOLLE Gert Smit, van die groep Lig-WeG, stilgestaan om meer uit te vind oor hulle daaglikse dryfveer en inspirasie. 1. Vertel ons asseblief meer van julself en hoe lank julle al aan die gang is? LiG-WeG is nou al so drie jaar aan die gang en ons mik na een ding: om iets nuut in die Afrikaanse Gospel mark in te bring. Dis nie altyd so maklik nie, maar ons glo tog ons bereik mense. 2. Wie of wat inspireer julle? Genade. Ek dink dit bly die grootste inspirasie. Veral as ek terugkyk na my eie verlede. Elke keer as ek hierdie getuienis oorvertel (van waar ek was) inspireer dit my om aan te hou doen wat ons doen. 3. Hoe hoop julle om ander te inspireer? Ons stories, van die paaie wat ons moes loop, verslawings en stukkende verledes wat ons vanuit getuig. My eie verlede is nie ‘n mooi storie nie en ek hoop om dit kan te kan deel met ander met die doel om mense hoop te gee en dat hulle sal weet daar is ‘n uitweg en daar is verlossing. 4.

Die Heuwels Fantasties - OKAY!

Die Heuwels Fantasties se vyfde album word op die 5de Mei 2017 bekendgestel met 'n vertoning by Weiveld in Pretoria. Jy kan nou jou kaartjie by  itickets  bespreek. Die kaartjie sluit 'n nuwe album in!  As jy nie die vertoning kan bywoon nie, kan jy die album by die aanlynwinkel www.suprashop.co.za bestel. Hier volg 'n kort onderhoud wat ons met hulle gevoer het. 1. Wat is die "weirdste" ding wat ‘n “fan” al vir julle gesĂȘ of gedoen het? Een van die "weird" dinge was 'n "fan" wat vir Hunter 'n self geverfde portret gestuur het. 2. Wat is julle "favourite 90’s jam?" Informer van Snow 3. Ons sien uit na julle nuwe album OKAY. Vertel ons asseblief meer van die kreatiewe proses. Ons het soos ouder gewoonte weg gegaan om te skryf in Mei verlede jaar, so hierdie is presies 'n jaar later wat als voltooi is. Daarna is als opgeneem in Stellenbosch by Sunset Studios onder die Drakenstein berge en siedaar!