Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Augustus, 2018

Bruce Wilkinson in SA for a month

International ministry leader and award-winning author, Dr Bruce Wilkinson, will visit George and Mossel Bay on 5, 6 and 7 September 2018. It is envisaged that this will be the last time Wilkinson will be touring South Africa to address audiences. The world renowned Teach Every Nation (TEN) was founded by Dr Wilkinson as the culmination of four decades of proven global ministry and training ‘best practices’.  The Garden Route is looking forward to three opportunities to share in Wilkinson’s wisdom and to take away food for the soul. The programme during all events will focus on the work of Teach Every Nation and their new Bible on Wheels Project. In conjunction with Siloam Ministries and Africa Skills Private College they will be doing a fundraiser business breakfast and a lunch event in George. Here Wilkinson will lead two sermons on the 6th, followed by a community evening with residents and leaders. It is safe to say that Dr Wilkinson will undoubtedly inspire audiences during

Embrace the Ouchie

I just fixed my favorite jeans. And I love it more than before. This particular pair of jeans has been part of my wardrobe for more than 10 years now. Yes, at times it doesn’t fit and become a stow away in the back of my closet. An illegal immigrant hiding away, gasping for some fresh air and a chance to live freely... even though it would be embarrassing for it, and uncomfortable for me, to be seen together in public. Let me establish this, it’s not just ordinary jeans. it’s got a funky buckle at the back, zips on the pockets (little useless 4cm x 10cm ones), and bleach scorched lines on the upper thighs, and a wide leg cut – a fit not easy to find in a Skinny Jean World these days. Comfortable, funky, and thus to my mind – pretty awesome. Over the years the overstressed seams and zippers managed to hold but the scorched lines proved to be the weakest link in the whole ensemble. The bleach truly did a number on them. The first rip I determinedly labelled as fashionable. Over t

Kanasashi Tattoos

Bradly Kanasashi is a Tattoo Artist from Cape Town. Carefully respecting life, people and the unique stories each one has to share. His passion is set alight by being able to create and do what he does best; tattooing and painting. 1. Please tell our readers a bit more about yourself?  I was born and raised in Manenberg. I was raised by my mother and grandmother. Not having much money, furthering my education was not an option. I then had to build myself up and got a regular job in the printing industry. I was employed there for 4 years. This path led me to become self employed where I grew as an individual for 16 years. I later discovered my passion and tattooing became my way of expression. I have been a tattoo artist for 10 years. With art always being the driving force in everything I have done, it was no surprise that painting would soon capture my way of expression. In the last 2 years, I have created works of art which did not require a needle. I have aspirations to t

THE WIFE

Volgens die bekende gesegde is daar altyd wonderlike vrou agter elke suksesvolle man. In regisseur, Björn Runge , se eerste Engelse speelfilm, THE WIFE, kry jy die kans om hierdie vrou te ontmoet. Hierdie opwindende drama – ’n verwerking van Meg Wolitzer se 2003-roman met dieselfde naam deur Jane Anderson – ondersoek hoe ’n vrou se opofferinge dikwels die prys betaal vir haar man se sukses. Glenn Close , wat reeds ses Oscar-benoemings agter haar naam het, is te sien as Joan Castleman, die vrou en ondersteuner van haar man, Joe ( Jonathan Pryce ), ’n charismatiese en suksesvolle skrywer. Berlin Silver Bear-wenner, Runge, verduidelik hoe hy by die projek betrokke geraak het: “Ek het die draaiboek gelees en dadelik die wonderlike dialoog, sterk karakters en interessante heelheid van die verhaal raakgesien. Dit was ook duidelik dat hierdie vir Glenn Close ’n wonderlike geleentheid kon wees om waarlik haar toneelvernuf aan die wêreld ten toon te stel. Om deel te wees hiervan was ’n

Stroomop - Onderhoud met die Skrywer

Adeline Radloff is 'n passievolle skrywer wat fokus op tiener-fiksie. Haar boeke, 'Sidekick' en 'Chain Reaction' is albei boeke wat sterk tiener kwessies aanpak. Sy was genader om die Stroomop-draaiboek in 'n boek te verander. NasieInspirasie het gaan inloer by die boek bekendstelling en kon bietjie tyd met haar spandeer. foto: Links: DonnaLee Roberts en Charmaine Hurter, Onder: Charmaine Hurter en Adeline Radloff. 1. Dit is baie vreemd om te hoor dat 'n draaiboek eerste geskryf word en daarna volg die boek. Gewoonlik is dit andersom. Wat was jou uitdagings om dit só om te doen? Dit was baie moeilik. In die draaiboek sal daar kort paragrawe wees om byvoorbeeld 'n vertrek te beskryf en jy moet dit 'n storie maak. Dit is soos om die draaiboek te gaan inkleur. Ek het nie geweet hoe lyk die karakters nie of wat hulle aanhet nie en natuurlik het ek probeer so na aan die film bly as moontlik, terwyl hulle nog aan die film geskiet het. 2. Wa

STERKER

Sou dit nie lekker wees as ons net altyd 'n kalm see het om op te vaar oppad na ons drome nie? Storms is dalk nie lekker nie, maar dit maak ons sterker en berei ons voor vir uitdagings wat deel van die uitleef van ons droom is. Soos die storie van die man wat teen die rots gedruk het,  moes hy eers sterker word. (Volg die skakel as jy nie hierdie storie ken nie:  http://everforwardinchrist.com/pushing-the-rock/ ) As al die deure net altyd oop gestaan het sou dit so maklik wees, te maklik dink ek. Ek dink nie ons sou ons bestemming so baie waardeer het, as ons so maklik daar uitgekom het nie.  Klippe kou maak die kos van Kanaan lekkerder wanneer jy daar uitkom! Ons het soms nodig om op te staan teen die reus en te oorwin om ons droom te verdedig sodat ons, wanneer ons daar is, nie terug verlang nie, maar voluit gaan en vas staan! Sou dit makliker wees om vir seker te weet wat jou doel is? Ja seker, maar soos 'n mens aanstap, luister en leer mens om fyner

STROOMOP - Die Première

Die première w as spoggerig met al die sterre wat oor die tapyt geflits het. Ons het kans gekry om met sommige van die karakters wat in die film verskyn te praat voor die fliek begin het. Ons deel later meer van hul inspirasie! Die dames het almal die ervaring as 'n baie uitdagende, maar positiewe rol bestempel. Dit was meer as net 'n film en elkeen het ook persoonlike groei saam huistoe gevat.  Die omgewing en aard van die film was die grootste uitdaging. Dit is 'n aksiebelaaide film met lekker lag en huil oomblikke. Hulle het natuurlik al hulle eie stunt werk gedoen. DonnaLee en Ivan se trots was soos die van 'n nuwe Ma en Pa.  Dit is hulle eerste film saam waar Ivan die regisseur stoel beklee het.  (Luister gerus ons potgooi onderhoud met hom deur die skakel te volg: STROOMOP POTGOOI SAAM IVAN BOTHA  #nasiestasie)  Hulle liefde vir mekaar en opgewondenheid oor die doel van die fliek maak mens opgewonde oor hulle toekomsplanne. Hulle het elkeen wat gehelp

Kwanonqaba Youth

New Computer Centre for Kwanonqaba Youth  Kwanonqaba, Mossel Bay -  An all-new eViwe Community Centre was   developed by Edengro (Pty) Ltd. eViwe Aftercare, Toy Library and Eskom Computer Centre for literacy, graphic design exposure and education continued from Monday 30 July, even though the official opening was cancelled due to unrest and protests in the area. The eViwe Centre is situated at the Kwanonqaba Beehive, 16 Sithela Street, Kwanonqaba. A skills training partnership between Edengro (Pty) Ltd and Africa Skills Village Private College (ASVPC), the accredited Apprenticeship Training and Testing Centre in George, has also been announced. According to Elsie Harmse, MD of ASVPC the eViwe Community Centre serves as a skills training awareness incubator, creating a path for future learning for youngsters. “This facility is a breakthrough for youth education and training in the region. The eViwe Community Centre is the result of a life-changing dream and hard work of Communit