Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Oktober, 2016

©Rut Art

©Rut Art - Riëtte Delport Riëtte is 'n spesiale vrou en kunstenaar wat deur haar brandende passie ander inspireer om, in liefde, hulself en die lewe te vier! Ons het met haar gesels oor wat kuns vir haar beteken en hoe sy haarself begin uitleef het onder die naam Rut Art.  1. Baie Welkom by NasieInspirasie Riëtte, vertel ons bietjie meer van jouself?  Hi, ag baie dankie vir die geleentheid. Ek bly op een van Suid-Afrika se mooiste kus dorpies, Mosselbaai, saam met my gesin. Ek het ‘n pragtige dogtertjie van 8 en seuntjie van 2 en ‘n “awesome” man wat my motiveer en ondersteun. Omtrent so een jaar na my eersteling se geboorte het my man gesê ek moet sommer begin voltyds skilder en doen wat ek geniet. Ek is mal oor my eie naam, Riëtte, maar vir die kuns wat ek doen het ek besluit op die skuilnaam ©Rut, omdat sy my ge-inspireer het met haar liefde vir God en haar skoonma (familie). Sy was baie liefdevol en dit is vir my ‘n baie spesiale boodskap veral omdat ek

Cupocafé Coffee Bar

Cupocafé – Alle Groot Dromers het Klein Begin #nasieinspirasie Volgens kenners op google is hierdie ‘n feit: “It takes approximately 70 coffee beans to brew a single cup of coffee.” Soms is Google se informasie so reguit soos die kromdraai bergpas na nêrens, so ek sou nou nie my lewe aan dit hang nie, maar goeie koffie bly lekker – al begin dit met min of baie, solank dit ‘n lekker kuier is en daar genoeg vir almal is! Drome het ‘n soortgelyke storie. Meeste groot dromers, suksesvolle dromers, is ouens wie hulle drome op die regte plek gekry het (…nie op google nie), maar effens nader aan die hart. Hulle is mense wie klein begin het en nie tou opgegooi het nie. Kyk net na Harley Davidson motorfietse vandag en hoe hulle ontstaan het…’n Groot Droom – begin buite in ‘n baie klein, vuil skuur… Nog ‘n storie is die klein hoek-staan begin van CupoGo koffie (a cup on the go) soos sommiges hulle sou ken. Hul braaf en klein begin op die hoek van Dr Swanepoel en Airport road

Jo Black

# nasieinspirasie Jo Black 2016 1.Van ons vorige onderhoud tot nou, het daar soveel dinge gebeur. Vertel ons asb bietjie meer oor Be That Guy en nuwe verwikkelinge in jou lewe? Jis, Be That Guy was die tema van 'n praatjie wat ek vroër die jaar by 'n skool gegee het. Ek het die kinders na die tyd gevra wie wil that guy/girl wees, en almal het hulle hande opgesteek. Ek het 'n "selfie" geneem en op fb gesit. Binne 3 weke het ek 91 uitnodigings na skole reg oor die hele land gehad. Nou is dit nie net 'n tema nie, dis ‘n leefstyl. In die laaste 6 tot 7 maande was ek al by meer as 110 skole en rondom 100000 kinders toegespreek. 2. Hoe wil jy graag ander inspireer? Deur mense te laat besef dat hulle meer werd is as wat hulle dink. Ek wil die ou wees wat almal soos ’n iemand laat voel. 3. In ons vorige onderhoud het jy genoem dat die legacy wat jy vir jou kinders sal wil agterlaat, eerder in die tipe man wie jy IS sal wees ipv wat jy as man BEREIK he

#NasieInspirasie - Swart op Wit

SWART OP WIT #NasieInspirasie is nie net aanlyn nie, maar nou ook as 'n GRATIS koerant beskikbaar, propvol bevonkte nuus, om jou vlam aan te vuur. Hierdie maand se uitgawe het van ons top 10 mees-geleesde inspirasie stories (soos die van Jo Black) en onderhoude in. Ons skop af in die Montana, Pretoria omgewing asook die hartjie van Mosselbaai! Kontak ons as jy die koerant ook in jou omgewing wil ontvang en/of jou besigheid daarin wil adverteer - nasieinspirasie@gmail.com of 073 909 6558