Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf 2018

Kanasashi Tattoos

Bradly Kanasashi is a Tattoo Artist from Cape Town. Carefully respecting life, people and the unique stories each one has to share. His passion is set alight by being able to create and do what he does best; tattooing and painting.
1. Please tell our readers a bit more about yourself? 

I was born and raised in Manenberg. I was raised by my mother and grandmother. Not having much money, furthering my education was not an option. I then had to build myself up and got a regular job in the printing industry. I was employed there for 4 years. This path led me to become self employed where I grew as an individual for 16 years. I later discovered my passion and tattooing became my way of expression. I have been a tattoo artist for 10 years. With art always being the driving force in everything I have done, it was no surprise that painting would soon capture my way of expression. In the last 2 years, I have created works of art which did not require a needle. I have aspirations to take not only…

THE WIFE

Volgens die bekende gesegde is daar altyd wonderlike vrou agter elke suksesvolle man. In regisseur, Björn Runge, se eerste Engelse speelfilm, THE WIFE, kry jy die kans om hierdie vrou te ontmoet.
Hierdie opwindende drama – ’n verwerking van Meg Wolitzer se 2003-roman met dieselfde naam deur Jane Anderson – ondersoek hoe ’n vrou se opofferinge dikwels die prys betaal vir haar man se sukses. Glenn Close, wat reeds ses Oscar-benoemings agter haar naam het, is te sien as Joan Castleman, die vrou en ondersteuner van haar man, Joe (Jonathan Pryce), ’n charismatiese en suksesvolle skrywer.

Berlin Silver Bear-wenner, Runge, verduidelik hoe hy by die projek betrokke geraak het: “Ek het die draaiboek gelees en dadelik die wonderlike dialoog, sterk karakters en interessante heelheid van die verhaal raakgesien. Dit was ook duidelik dat hierdie vir Glenn Close ’n wonderlike geleentheid kon wees om waarlik haar toneelvernuf aan die wêreld ten toon te stel. Om deel te wees hiervan was ’n maklike beslu…

Stroomop - Onderhoud met die Skrywer

Adeline Radloff is 'n passievolle skrywer wat fokus op tiener-fiksie. Haar boeke, 'Sidekick' en 'Chain Reaction' is albei boeke wat sterk tiener kwessies aanpak. Sy was genader om die Stroomop-draaiboek in 'n boek te verander. NasieInspirasie het gaan inloer by die boek bekendstelling en kon bietjie tyd met haar spandeer.
foto: Links: DonnaLee Roberts en Charmaine Hurter, Onder: Charmaine Hurter en Adeline Radloff.

1. Dit is baie vreemd om te hoor dat 'n draaiboek eerste geskryf word en daarna volg die boek. Gewoonlik is dit andersom. Wat was jou uitdagings om dit só om te doen?

Dit was baie moeilik. In die draaiboek sal daar kort paragrawe wees om byvoorbeeld 'n vertrek te beskryf en jy moet dit 'n storie maak. Dit is soos om die draaiboek te gaan inkleur. Ek het nie geweet hoe lyk die karakters nie of wat hulle aanhet nie en natuurlik het ek probeer so na aan die film bly as moontlik, terwyl hulle nog aan die film geskiet het.

2. Wat karakters aanbetr…

STERKER

Sou dit nie lekker wees as ons net altyd 'n kalm see het om op te vaar oppad na ons drome nie? Storms is dalk nie lekker nie, maar dit maak ons sterker en berei ons voor vir uitdagings wat deel van die uitleef van ons droom is. Soos die storie van die man wat teen die rots gedruk het, moes hy eers sterker word.
(Volg die skakel as jy nie hierdie storie ken nie: 
http://everforwardinchrist.com/pushing-the-rock/)

As al die deure net altyd oop gestaan het sou dit so maklik wees, te maklik dink ek. Ek dink nie ons sou ons bestemming so baie waardeer het, as ons so maklik daar uitgekom het nie. 
Klippe kou maak die kos van Kanaan lekkerder wanneer jy daar uitkom!

Ons het soms nodig om op te staan teen die reus en te oorwin om ons droom te verdedig sodat ons, wanneer ons daar is, nie terug verlang nie, maar voluit gaan en vas staan!

Sou dit makliker wees om vir seker te weet wat jou doel is? Ja seker, maar soos 'n mens aanstap, luister en leer mens om fyner te kyk, te ontdek en te weet w…

STROOMOP - Die Première

Die première was spoggerig met al die sterre wat oor die tapyt geflits het. Ons het kans gekry om met sommige van die karakters wat in die film verskyn te praat voor die fliek begin het. Ons deel later meer van hul inspirasie! Die dames het almal die ervaring as 'n baie uitdagende, maar positiewe rol bestempel. Dit was meer as net 'n film en elkeen het ook persoonlike groei saam huistoe gevat. 

Die omgewing en aard van die film was die grootste uitdaging. Dit is 'n aksiebelaaide film met lekker lag en huil oomblikke. Hulle het natuurlik al hulle eie stunt werk gedoen. DonnaLee en Ivan se trots was soos die van 'n nuwe Ma en Pa. 

Dit is hulle eerste film saam waar Ivan die regisseur stoel beklee het. 
(Luister gerus ons potgooi onderhoud met hom deur die skakel te volg: STROOMOP POTGOOI SAAM IVAN BOTHA #nasiestasie) 

Hulle liefde vir mekaar en opgewondenheid oor die doel van die fliek maak mens opgewonde oor hulle toekomsplanne. Hulle het elkeen wat gehelp het uit hulle har…

Kwanonqaba Youth

New Computer Centre for Kwanonqaba Youth 
Kwanonqaba, Mossel Bay -  An all-new eViwe Community Centre wasdeveloped by Edengro (Pty) Ltd. eViwe Aftercare, Toy Library and Eskom Computer Centre for literacy, graphic design exposure and education continued from Monday 30 July, even though the official opening was cancelled due to unrest and protests in the area.

The eViwe Centre is situated at the Kwanonqaba Beehive, 16 Sithela Street, Kwanonqaba.

A skills training partnership between Edengro (Pty) Ltd and Africa Skills Village Private College (ASVPC), the accredited Apprenticeship Training and Testing Centre in George, has also been announced.

According to Elsie Harmse, MD of ASVPC the eViwe Community Centre serves as a skills training awareness incubator, creating a path for future learning for youngsters. “This facility is a breakthrough for youth education and training in the region. The eViwe Community Centre is the result of a life-changing dream and hard work of Community Developer,…

Sew & Such

Ina-Mari Kemp, a dreamer inspired. Creating and making pretty things by hand, she sets hearts alight. She works by creating beautiful and original pieces for the home. Whether decorative or practical. NationInspiration caught up with her to hear her thoughts on life, being creative and just being.

1. Please tell our readers more about yourself and also about Sew & Such?


I live in Cape Town with my husband and our very entertaining toddler. My husband and I work mostly from home, which we love because we get to spend a lot of time together as a family. I grew up with very creative and innovative female role models, from making their own clothes or baking very elaborate birthday cakes to business owners and everything in between. That influence has pretty much paved the way for Sew and Such. I never really planned on starting a business it was just a natural extension of who I am. I love having the ability to create something from scratch, from screen printing my own fabric to making …

Movie News: American Animals

TRUE STORY ABOUT AUDACIOUS ART HEIST IS HEADING TO SOUTH AFRICAN CINEMAS 
Almost all young people get into a little trouble now and again… but what happens when a ‘little trouble’ spirals out of control and has huge, life-altering, consequences…? 
AMERICAN ANIMALS is an extraordinary and thrilling film about two varsity buddies, Warren Lipka (Evan Peters) and Spencer Reinhard (Barry Koeghan) who, desperate to break out of the ordinary, brazenly attempts to execute one of the most audacious art heists in US history at Transylvania University in Lexington, Kentucky, in 2004. Enlisting two more friends, budding accountant Eric Borsuk (Jared Abrahamson) and fitness fanatic Chas Allen (Blake Jenner), the gang plots to steal valuable art books valued at $10-million… a scheme which eventually goes bust and ends in jail time for all involved, placing their seemingly bright futures in limbo!

“AMERICAN ANIMALS is a fascinating true crime story; made even more engaging by its brilliant format”, s…