Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf November, 2016

Sneeukoningin 2 - Die Resensie

Dit is lekker om 'n film heel eerste te kan gaan kyk.  Vir die mediavoorskou van Sneeukoningin 2 kon ek en my hele gesin,  met vergunning, saamgaan omdat dit 'n familiefliek is.  Ons het 'n hele "VIP Cine" vir onsself gehad en  het elke oomblik daarvan geniet - veral die uitskopstoele! Omdat dit 'n opvolgfliek is begin hierdie film met 'n opsomming van wat in die vorige een gebeur het. Die film is egter meestal losstaande met sy eie vars storielyn. Dit begin met 'n belofte van Orm, die trol, wat vir die Sneeukoningin gewerk het.  Hy belowe dat dit die laaste leuen is wat hy ooit sal vertel. Maar soos ons ook weet... Beloftes Maak Skuld ... Daar is 'n klomp opwindende "close call chases" en naby naelbyt oomblikke en heelwat verskuilde pappa-en-mamma-grappies wat ouers regdeur geinteresseerd hou. Daar is mooi kleurgebruik en detail in die animasie. Dit lyk baie realisties. Die film is oorvertaal maar alle dialoog pas

Vir Die Voëls - Premiere & Resensie

#NasieInspirasie was genooi deur Starburst Promotions na die Premiere van "Vir Die Voëls" - 'n Film wat gebasseer is op die ware verhaal van Irma Humpel en Sampie De Klerk  (Vertolk deur  Simoné Nortmann  en Francois Jacobs - Foto) Sou mens kyk na die diereryk en die natuur in geheel is daar beslis baie lewenswaarhede wat daaruit gering kan word. So word dit ook vertel in die nuwe film en impakvolle storie van Irma Humpel en Sampie De Klerk, se "Vir die Voëls . Huisgenoot het hulle 100ste bestaansjaar gevier, 'n kompetisie geloods en lesers genooi om hulle liefdesverhaal te deel. Huisgenoot vertel die wenner se storie op die silwerdoek met behulp van Kyknet en Factory Films. "Vir die Voëls" vertel die ware verhaal van Irma Humpel (Simoné Nortmann), ’n korrelkop-rabbedoe wat in ’n trourok voor die kansel beland langs die seun wat haar kleintyd onophoudelik geterg het. Tot kort tevore was haar kop op ’n blok dat onafhanklikheid die enigste vorm van

'n Kortverhaal

Die lig val sag en helder op die aarde soos die son sak oor die lande van die Swartland, en die koring gloei goud in die strale. Doelgerig stap die lang gestalte van Joshua Johannes Bekker oor sy werf en gaan sit swaar op sy leunstoel, die een wat altyd op die stoep bly omdat hy van daar die beste uitsig het oor sy plaas. En watter plaas is dit nie! Ruig amber-kleurige koringlande ver oor die aarde uitgestrek, alles deur sy hande staangemaak. Joshua het arm grootgeword, maar met die sweet van sy aangesig is hy vandag een van die rykste boere in die kontrei. Hy het een seun uit sy enigste huwelik toe hy nog maar jonk was, maar dié was nie veel geinteresseerd in boerdery nie. Joshua het sy jong vroutjie, Marina, verloor in ʼn ongeluk, kort na Jannes se geboorte. Joshua kon homself nooit so ver kry om weer te trou nie, dus was hy meeste van sy volwasse lewe alleen, en hy het Jannes ook alleen grootgemaak. Sy seun is vir hom egter ʼn oorsaak van groot hoofbrekens. In plaas daarvan om

Eintlik Nogal Baie Inspirerend - Premiere en Resensie

Eintlik Nogal Baie In teaters Vrydag 4 November 2016 NasieInspirasie se "Liefde is Tuis" skrywer, Melissa Viljoen, het die Premiere van Eintlik Nogal Baie bygewoon. 'n Bietjie inspirasie kan 'n groot verskil maak.  Melissa #nasieinspirasie skrywer My tweede premiere as ambassadeur van Nasie was bietjie anders as die eerste een. Die eerste keer het ek en my man oopmond rondgestaan en hier en daar 'n "casual" geselsie aangeknoop met celebs om hulle inspirasie vrae te vra. Hierdie keer was bietjie meer offisieël. Ons is die wonderlike geleentheid gebied deur Starburst Promotions om ons eie plekkie in te neem langs die rooi tapyt. Wat 'n voorreg om te kan gesels met die mense betrokke by "Eintlik Nogal Baie", van akteurs tot "executive producers". My man was my baie oulike en aantreklike kameraman. Aan elkeen van die droomvolgers, ons inspirasie, wat die rooi tapyt bestyg het, het ek gevra, "Wie of

November 2016 - Swart op Wit

Die November uitgawe van ons koerant lyk so! Ons voorblad gesig vir hierdie maand is die pragtige kunstenaar Rut! Gaan kuier gerus by Cupocafé Coffee Bar in die  Kolonnade Retail Park sentrum en neem hierdie gratis koerant saam huistoe! #nasieinspirasie

Poetry

You You love with no exception You give with no expectation You save without distinction Your life is our reflection This abreviation This truth of changed perception Can help you with devotion Give you new direction You are perfection You are the beauty in selection You fill me with affection You #nationinspiration poetry