Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Februarie, 2016

Heart Headed - written by iskra

Living fully in a hard-hearted world Isn't it true that one's HEART and HEAD (thoughts) are really where it all happens? Your thoughts and feelings, essentially your core. This is where decisions take place. Serious ones and not so serious ones, however all contributing to us as people, our daily lives. Our futures. a Person who has given up on life, for example, THINKS and FEELS himself into the deepest, darkest, lonely place...the same is true for a positive and happy heart! This is such an old saying/story, but still so true: “The Two Wolves” “One evening an old Cherokee told his grandson about a battle that goes on inside people. He said, “My son, the battle is between two wolves inside us all. One is Evil. It is anger, envy, jealousy, sorrow, regret, greed, arrogance, self-pity, guilt, resentment, inferiority, lies, false pride, superiority, and ego. The other is Good. It is joy, peace, love, hope, serenity, humility, kindness, benevolence, generosity, empathy, truth, c

Kunstenaar: Hermien van der Merwe ~ deur iskra

1. Vertel ons asb meer van jouself? Ek is Hermien van der Merwe: Kind van God, my Koning; Vrou vir Roelf, my skoolliefde en hartsliefde; ma vir Carla (13), Mari (12) en Roelf (8); Dogter, Suster en vriendin. 2. Hoe lank skilder jy al? Ek skilder al ‘n leeftyd. Ek het my eerste kunsateljee gehad toe ek 6jr oud was. Ek is mal oor die reuk en gevoel van Kunsmaak. As volwassene, het ek in die jaar 2000 voltyds begin skilder. 3. Wat/Wie inspireer jou? My inspirasie kom uit die natuur. En dan kom wys die Heilige Gees vir my simboliek in my temas. (Ek werk in ‘n baie groot verskeidenheid kunsmateriale: Olieverf, pen-en-ink, grafiet, pastel, houtskool, asook draadwerk en linne vir groot drie-dimmensionele Protea-geïnspireerde kandelare.) Ek is baie lief vir Fynbos. Sedert 2008, het ek Fynbos blomme deel gemaak van my Kuns en ek sal seker altyd Fynbos in my werk gebruik. Dit is sterk plante, eie aan SA, maar die Fynbos Biosfeer is ook broos en kwesbaar en moet bewaar word. Ek vin