Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Augustus, 2017

Shotgun Fakes

Nationinspiration caught up with South African band, SHOTGUN FAKES. Hailing from Durban, they represent us across the globe. With a creatively infused and unique sound, their positive vibes are sure to set you ablaze with inspiration. Don't miss the chance to support them through their musical journey.  1. Please tell our readers more about Shotgun Fakes? We are Stef and Pamela Myburgh. We are married and that's actually how we got our name because we had known each other, worked together for 5 years odd, with my previous band, The Arrows. We fell in love, got engaged and married within 4 months! So it was a shotgun wedding of sorts, you could say! We play write, produce and perform our own original music together.  2. You are traveling quite a bit at the moment. Tell us more about that? Yes we are between London and Cape Town in terms of a home. But we have also traveled to the States this year which was an amazing surprise. We have been on a mission to fi

Skouer aan die Wiel

‘n Versameling is ʼn groep dinge, elemente, simbole, wat volgens ʼn gekose definisie bymekaar behoort. My slotsom ten opsigte van hierdie definisie is, om die waarde van enige iets te bepaal nodig jy ʼn punt van verwysing. Wat beteken, jy is wat jy is, ten opsigte van iets anders. Nou, om enige iets op te weeg met iets anders is geen aanduiding van waarde nie, maar meer ʼn aanduiding van die verskil in eienskappe. Dit is die verskil in eienskappe wat ons definieer ten opsigte van die verwysingspunt en slegs deur die aanwending van ons eienskappe word ons waarde bepaal.  Dit beteken alles het waarde ten opsigte van mekaar, maak nie saak tot watter versameling jy behoort nie. By " Expression Sessions"  in George sê ons altyd: ’ Everybody wants to be a star, welcome to the galaxy!’ Die filosofie agter hierdie stelling is dat ons almal sterre is en almal ʼn plekkie het in die hemelruim. So ons almal het die kapasiteit om te skyn, want ons almal is gebôre met ietsie spesi

Munro Art

Our team discovered Munro's art at the KKNK in Oudtshoorn this year. Awestruck by his bearded handiwork, I decided to delve a little deeper into the artist behind the work. I was thrilled to discover his take on diligence.  (A reminder to remain faithful  with ALL we  have  been given) 1. Welcome to Nationinspiration. Please tell us about yourself, your name, and how you discovered your passion for art? Since childhood, I’ve been drawn to sculpture, architecture and design. I loved making sculptures for my mom, helping people with interior architecture and designing clothes. God placed an urgency in my heart to seek Him. I went to university to study theology, but to me, the studies seemed far removed from the Word of God and His truth. So, I went to the army, came back after two years, and studied art. Going through a low point in my life, I asked God for a breakthrough. He gave me the name Munro, and I had faith that God had blessed me. Suddenly agents and ga

Lizandra Winter

Nasieinspirasie het die bekendstelling van Lizandra Winter se debuut album bygewoon. Melissa het vonke volheid van Lizandra in paragrawe probeer vasvang, haar liedjies en die tydlose stories daaragter. Die eerste keer wat ek Lizandra Winter gesien het was by 'n Joshua na die Reën vertoning by dieselfde teater, die Encore Teater, met 'n Woestyn-tee boekbekendstelling deur Manna Tydskrif. Sy het my daardie dag al oopmond verstom gelaat met haar talent. Toe sy by  STELLA  se album bekendstelling   my nooi na haar bekendstelling toe, kon ek nie wag om te gaan nie! Marouise, 'n vriendin van Lizandra, verwelkom almal baie vriendelik. Sy het haar baie goed van haar taak gekwyt as MC en stel Joshua na die Reën bekend deur te sê "die land se 'cherry on top' open die konsert..." Tussendeur sy gevoelvolle liedjies, wat nou al genotvolle ou bekendes vir my is, vertel hy hoe hy en Lizandra ontmoet het. Hy beskryf dit as 'n lukraak gebeurtenis, toe hulle by

Hakkiesdraad Hartman

1.Naam en Van Hakkiesdraad Hartman, ek skryf soms my inspirasie en gedagtes ivm die temas wat NasieInspirasie behandel. 2.Wat is jou werk? Ek is 'n voltydse kunstenaar. 3.Waaroor is jy passievol? Suid-Afrika 4. Hoe hoop ek om mense te inspireer? Deur my aksies. Volg Hakkiesdraad Hartman , Hip Hop kunstenaar van George ,  se aanlyn tree via  FACEBOOK 'n klein vonk kan 'n groot woud laat brand #nasieinspirasie