Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Mei, 2018

ADAM - Hugo Ludik

Ons gesels met Hugo Ludik van ADAM oor drome, sy 'pick-up-line' wat nie wou werk nie en hulle nuwe album, BEWE.  1. Wat is die ‘cheesy-ste pick-up-line’ wat jy al gebruik het en het dit gewerk? Ek het eendag op Hoërskool vir 'n meisie gevra of sy seer gekry het toe sy uit die Hemel geval het? Sy het gesê dit was nie seer nie. Ons het nooit weer gepraat nie.  2. Suid-Afrika is so divers, sou julle graag in die toekoms Engelse liedjies/’n Engelse album vry wou stel vir wyer gehore? Ons het al 'n Engelse album vrygestel in 2015 saam met ons goeie vriend, Daniel Baron. Maar ek glo ons sal graag weer 'n Engelse album wil vrystel wanneer die tyd reg is.  3. Wat is die ‘weirdste’ ding wat ‘n aanhanger al vir jou ges ê  of gegee het? "Jy lyk AFGRYSLIK met 'n baard” - ('n Tannie by KKNK) 4. Julle ontmoet baie verskillende mense en reis gereeld, wat sou jy s ê   neem ons as Suid Afrikaners vanselfsprekend

Take a Hike - Garden Route

Our THEME is FAMILY! "If you want to change the world, go home and love your family." - Mother Theresa So in the spirit of family and building lasting connections in the home, we would like to suggest a few hikes you can take :) to make memories and enjoy the beautiful treasure chest the Garden Route is. Put your phone down, shut all the electronics off (Maybe not Everything - if you get lost...that would be problematic :)  Just step out and enjoy the great outdoors with the ones you love. What some of the locals are saying: George and Craddock Peaks  "You can walk this in a day! Not for beginners, steep and tiring, but beautiful views to the dam. About 2 hours (there and back, around 4 hours total)" - James Kaufmann "In the mountains, wonderful and has the best views over the greater George area." - Werner Stoffels "Also from George Botanical Gardens up to the old dam, a bit of an uphill, not a long walk. Very peacefu

Take a Hike - Tsitsikamma

Ons tema is FAMILIE! "If you want to change the world, go home and love your family." - Mother Theresa So in die gees van familie en verhouding bou, stel ons graag 'n HIKE voor wat jy kan doen saam met 'n geliefde. Hier's ons vriend Hubri, en sy vrou Sunet wat die brawe uittog in die pragtige Tsitsikamma se Hiking-Trail aangepak het. Dis 'n 6-dag staproete (sowat 70km), ' not for the faint hearted'! In Hubri se woorde: Mens kan nie hierdie ervaring werklik vir mense beskryf nie, maar ek sal probeer. Dit hang af wat jy beplan vir jou Hike. Ons het die 70km gestap waar ons begin het by Nature's Valley en geeindig het by Stormsrivier. Daar gaan baie beplanning in die voorbereiding vir so stap, maar vir 'n beginner wat net 'n dag se Hike wil doen is waterpunte seker jou mees belangrikste en natuurlik 'n goeie paar skoene ook. Dit is goed om jou eie navorsing te doen i.v.m die roete wat jy graag wil stap.  Waarmee kon jy sonder le