Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Februarie, 2012

Waterproof - Principle 1 (afrikaans)

Uiteindelik! Welkom by die Eerste Waterdig Beginsel...  Hoekom W A T E R D I G ??? ... Wel, water is 'n Simbool van Lewe, Groei en allerhande G R O E N dinge ... en as 'n mens nie Waterdig is nie ... dan is dit netsowel jy wandel sonder 'n 'bulletproof' wessie of 'n 'skok-stok' in die agterstrate van Hillbrow , in die donker, ....alleen...braaf...maar stupid.... ...through laziness, the rafters sag; because of idle hands, THE HOUSE LEAKS...Eccles10:18 K i e s ... Om te Kies is die eerste waterdig beginsel, want as jy nie elke dag reg kies nie...is al die ander beginsels morsery LET NOTHING GO TO WASTE! ... I am now giving you the choice between life and death, between God's blessing and God's curse, and I call heaven and earth to witness the choice you make. Choose life. Deut 30:19 Dit gaan nie net daaroor dat jy eendag besluit het om jou hart en lewe vir God te gee nie ... Elke dag moet jy KIES, om in elke situasie, in elke omsta

''Shooting the Bride''

Saterdag die 28ste Januarie, het ek Nelmarie du Preez se 'Shooting the Bride' uitstalling bygewoon. Die uitstalling is nog oop vir besigtiging tot en met die 10de Februarie by Unisa Gallery. (Daar is ook ander kunstenaars se werke te siene, so get going!) Haar werke is eenvoudig en tradisioneel, wat sekerlik die idee was, maar met 'n gedagtegang wat impakvol en uitdagend is.  Myn insiens oor haar werke was dat mens soms dinge aanpas, so drasties, dat jy jouself in die proses verloor, die WAARHEID oor jouself, net om ''INTEPAS''. As jy regtig lief is vir iemand, sal jy eerlik wees met hom/haar en as jy lief is vir jouself, sou jy nie jouself verkwansel of probeer verander, wegsteek nie...'come as you are'... en ook dat ons so vasgerank is aan ons tradisies in plaas daarvan dat ons liefdesverhouding met God die Vader ons lei ...as kinders van God is ons die takkies wat uit Hom voortspruit en ons vind ons wortels in Hom...nie in ons kultuur en tradisi