Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf April, 2017

Behind Two Jays

#NasieInspirasie het hierdie twee Jays raakgeloop in die Tuin-Roete, besig om die plek behoorlik plat te ry om mense te vermaak oor die vakansie seisoen. Johann is van George af en Janine van Oudtshoorn. Heel gewone mense, met groot drome. 'n Klein vonk kan 'n groot woud laat brand. #nasieinspirasie 1.Was musiek iets wat jul nog altyd as 'n beroep wou doen? Janine: Ja, ek het grootgeword in 'n musikale huis en dit is iets wat ek nog altyd voltyds wou doen. Johann: Om eerlik te wees, nie altyd nie, maar ek het die laaste 4 jaar 'n groot passie en dryf daarvoor ontwikkel.  2.Wanneer het jy hierdie passie ontdek? Janine: My ouers was beide musikante en was saam in 'n 'band' toe hulle jonk was so dit was 'n natuurlike ding vir my. My broer is self ook baie musikaal en het van kleins af 'n instrument gespeel. Johann: Ek het baie laat begin, na matriek, in my twintigs... Ek het my eerste salaris gevat en 'n kitaar gekoop en in

Liefde is Tuis - GOUD

Foto:  Wallpapers "Aan die einde van die reënboog Reg geklee in geel en blou Vol geheime in sy goudpot En waarheid oor my en oor jou" Nou die dag toe ons 'n  reënboog  sien het ek hierdie liedjie gesing met my oordrewe opera stem om soos Anneli van Rooyen te klink. My dogtertjie giggel en vra wat sing ek. Ek speel vir haar die liedjie op youtube en sy trek haar gesig. Sy is net gewoond aan die blêr liedjies van vandag. Sy vra my wat beteken die goudpot. Ek vertel haar daar is mense (meestal in Ierland) wat reënboë en 'n legende van 'n mannetjie met 'n goudpot jaag. Hulle glo hy het 'n goudpot aan die einde van die reënboog en as jy hom daar kan vang kan jy sy goud kry. Mense jaag dalk nie fiktiewe goudpotte aan die einde van die reënboog nie, maar hulle jaag steeds goud. Ek vertel haar dat dit onmoontlik is om n reënboog te vang. Elke keer as jy nader kom dan skuif die reënboog. Want 'n reënboog is eintlik net die sonstrale wat deur die

Scars / Letsels

Scars to Hope Scars on the inside Scars on the out Tell your story to all Your story of hope Scars on the outside Tells the tale of His Grace  For He carried our scars  On his hands, side and face  His scars were the proof That they needed to see Scarred hands tells of life A new life that is free Scars on the inside Scars on the out Restored by this story Victorious in hope Gedig deur Marí Williams Geniet hierdie golden-oldie musiek video:   The Beauty of Grace DANKIE aan ALMAL  wat betrokke was by die  Scar Shoot #Almal het 'n storie  #nasieinspirasie #projectscars   Volg #NasieInspirasie Facebook:  NasieInspirasie/NationInspiration Blog:  www.nasieinspirasie.blogspot.com Instagram:  @iskra_music Twitter:  @iskra #NasieInspirasie se doel is om sleepvoet-dromers te inspireer.  Waardeer jou eie uniekheid, gebruik jou talente en  n

MUMPACK Travel

Inspiring Families to travel the world 1. Please tell us about yourselves and what inspired you to let it all go and travel!? My name is Evie and my daughter is Emmie - she turned seven in January. We are from Sydney Australia and I’m a solo parent. Back in Sydney I worked full time - I loved working and I loved my job but I wasn't spending enough time with Emmie and it was really worrying me. I didn't see the point of working to earn money to buy us things when we weren't seeing much of each other. We were taking holidays every few months and loving our time together. We really bonded on our trips, and I realized that if I quit my job I couldn't afford to stay in Australia, but I could afford to travel through Asia. I had some money I’d saved for kitchen renovations, and I decided to use the money for travel instead. I booked us a trip to Borneo as a test run and we spent two weeks traveling in Sarawak. We stayed in a mix of budget accommodations and r

THE SWEET RESISTANCE

                  1. Please tell our readers more about the the band and how long you’ve been performing together? TSR was officially formed with all of its members in September 2016 after we recorded our debut album. So, we've only been together as a band  for  just short of half a year now.  Natasha: lead vocals & guitars Mike: bass, keys, vocals Gray: guitars Nick: drums 2. #NationInspiration aims to inspire people to use what they’ve been given even if it feels like it does not qualify. What inspires you to be bold and use what you have? We believe all gifts and talents are given for a greater purpose than our own; therefore we choose to be bold and share ours with the world. Hearing the stories from fans about how our music has inspired them in some way always encourages us to continue doing what we do. 3. Where do you usually gather song writing inspiration? We gather songwriting inspiration from: listening to a ton of music, our surroundings, being i

Klaredy op Kokkedoortjie

#NasieInspirasie het met een van die deelnemers van die Kokkedoortjie Kyknet reeks gesels - Klaredy van Wyk afkomstig van Hartbeespoort.  Die Kokkedoortjie reeks begin vanaand op Kyknet. Moet dit nie misloop! "'n Klein vonk kan 'n groot woud laat brand!" 1. Vertel ons bietjie meer van jouself?  My naam is Klaredy van Wyk. Ek word 12 hierdie jaar. Ek hou daarvan om te eksperimenteer met verskillende bestandele. 2. Hoe het jy jou passie vir kosmaak ontdek? Wanneer ek saam met my ma en pa tyd spandeer in die kombuis. Dis ons kuier plek en dis hoe my liefde vir kos ontwikkel het vandat ek kan onthou. 3. Wat was sover die lekkerste om te kon beleef op Kokkedoortjie? Om met soveel ander kinders op een plek te kon wees waar almal iets in gemeen gehad het. Almal met dieselfde passie. 4. Wat inspireer jou?  Ek kry baie nuwe idees op die internet, kook boeke, Youtube en Pinterest. 5. Watter ander dinge behalwe kosmaak geniet jy?  Ek "love&

Die Rebellie van Lafras Verwey

#Flieknuus:   DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY is ’n tragikomedie, wat gebaseer is op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is in ’n eietydse draaiboek. Dit vertel die verhaal van Lafras Verwey, ’n aardsverlore siel wat nooit die werklikheid rondom hom kon aanvaar nie. Hy werk in die Staatsdiens, maar hoor ander musiek in sy ore en droom drome oor ’n wonderlike toekoms. Hy sien homself as ’n sleutelfiguur in die voorbereiding van ’n groot rebellie wat die gesig van die wêreld sal verander. Wanneer hy Petra, ’n jong swanger vrou, onderdak neem, kry die rebellie vir hom nog groter betekenis. Ironies genoeg, begin sy gedroomde revolusie juis die nag wat die baba gebore word. Komedie, drama en elemente van fantasie, word verweef in ’n aangrypende storie, van ’n man wat kans sien om die onmoontlike aan te durf om sy droom, van ’n beter wêreld vir almal, te verwesenlik. Die rolprent is vervaardig deur geliefde aktrise en regisseur, Katinka He

Kaleidoskoop

KALEIDOSKOOP ALBUM LAUNCH: GUNSTELING SEISOEN Vandag wil ek net so bietjie "gush" soos ʼn objektiewe joernalis nie eintlik mag nie, want hierdie mense kry dit reg om my weer trots te maak op Suid-Afrikaanse kuns. Kaleidoskoop het verlede naweek hul splinternuwe album, Gunsteling Seisoen, by die Atterbury Teater in Pretoria bekendgestel, en die werk wat in die laaste vyf jaar ingesit is, kan duidelik gesien word. Jouba Jordaan en Anique Jordaan (al deel hulle ’n van, is hulle nie familie of getroud nie) sing sedert 2009 saam, en wanneer hierdie twee hul monde oopmaak, praat twee talentvolle stemme saam as een. Hierdie sal ook die groep se eerste album wees sedert Vars Uitgekerf in 2012 vrygestel is. Anique het tydens die opvoering genoem dat daar baie tyd en beplanning in die produksie van elke liedjie ingaan, omdat hulle rekeningskap sal moet gee vir elke woord wat uit hul monde kom. Geloof speel ’n belangrike rol in die skep van Kaleidoskoop se musiek, en dit is duid