Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Januarie, 2016

Stukkend Gesond

vir daardie stukkende verhoudings Daar is soveel te sĂȘ. die ander dag het iemand my gevra watter verhoudings in jou lewe kan jy met meer positiwiteit benader?  In werklikheid, het ek gedink, watter verhoudings het dit nie nodig nie...? AL my verhoudings het dit nodig! Nie net omdat ek 'n "complicated cookie" is nie, (en jy is sekerlik ook nie 'n somer-vakansie nie..) maar omdat verhoudings soos 'n kwekery vol broos plante is! Elke dag se liefde en aandag sal dit laat groei en wanneer jy boonop dit geniet, glo dit sal floreer!!! Sommige verhoudings is eensydig...en fondasies is swak gebou op kry, kry, kry terwyl die ander party gee, gee, gee...jy hoor net van hierdie mense af wanneer hulle 'n gunsie of twee benodig...en wanneer jy wel iets doen om te help word dit, en jy, ongelukkig nie waardeer nie. Hartseer, maar waar! Ander verhoudings is dalk soos 'n versigtige loop op eiers. Jy moet net mooi trap anders kraak dit onder jou voete e