Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Januarie, 2012

Nuwe Seisoen 2012

Welkom by Nasieinspirasie 2012! 'n Nuwe jaar, 'n NUWE SEISOEN, met nuwe geleenthede en uitdagings. Daar is 'n Kunsuitstalling wat ek gaan bywoon en 'bLoG', 'Shooting the Bride' by Unisa Kuns Gallery deur Nelmarie du Preez. vanaf 28 Januarie - 10 Februarie, gaan loer en absorbeer gerus. 'n Hoogsbegaafde Multimedia Kunstenaar wat baie mense inspireer. Hierdie jaar is nie net 'n gewone jaar vir my nie... Dit is die jaar wat ek 30 word! (Alhoewel ek nog fantsties genoeg lyk om 26 te wees ....sou ek kies om my verklikende, grys hare te kleur). In dankbaarheid teenoor die Lewe, gaan ek  oor die volgende 30 weke, skryf oor '30 Waterdig Beginsels' wat ek in my 30 jaar van lewe geleer het, toepas en streef om toe te pas. Aan my getroue volgelinge, DANKIE, ek weet daar is nou nog net 3 van julle...hehehe, maar 3 is darem meer as 1 wat bewys dat die glasie regtig half vol is en die half leeg nie.... Mag julle 3, in hierdie jaar ge