Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf September, 2019

Waterproof Principle 37 - For The One

The Power of One
It feels like an alternate universe; staring into the mirror with twirly grey hairs crowning my head. I don't feel older, but more like a kid that has just become more professional at being a kid. Do we ever really grow up when there is so much growing to be done??? Looking back there were seasons where I held my breath and seasons where it felt like it was over and I was drowning, euphoric, joyous times and moments I will certainly treasure forever... (gosh....I know it almost sounds like I'm writing an obituary of sorts).
One of those moments was when I started this blog. I was at my lowest and me and my husband had just gone through a traumatic loss. I realized that I had so much burning inside me, things that I wanted to do creatively, but could not see it happening soon...I opened my computer one Saturday afternoon while my husband was catching up on his rugby and decided to just do this, whatever this was!
Writing comes pretty naturally so a blog it was. I …

Lee Scott - VRY

Ons sluit September af met ons Hiatus Tema en het met LEE SCOTT gesels oor sy nuwe liedjie VRY, wat onlangs bekendgestel is. Hy deel oor sy daaglikse uitdagings en hoe belangrik dit is vir hom om gereeld te STOP EN ASEM TE HAAL #HIATUS. LEE, baie dankie dat jy jou hart met ons gedeel het. Jy inspireer! #nasieinspirasie


1. Vertel ons lesers asseblief meer van jouself?
Ek is 'n sanger, liedjieskrywer en TV aanbieder wat nou my 14de jaar in die musiekbedryf vier. My professionele sangloopbaan het begin in 2006 toe ek deel was van 'n 'boyband' met die naam van HI-5. In daardie 2 jaar het ek onsettend baie geleer. Ek het dit gesien as 'n geleentheid om soveel moontlik in te neem en leer. Ek het in 2010 my eerste album vrygestel - “Die Enigste Manier” wat genomineer was vir 'n Huisgenoot Tempo asook 'n SAMA toekenning vir Beste Manlike Pop Album. In 2012 het ek my tweede album vrygestel - “Vir Ewig”. Ek het verhoĆ« gedeel met van ons land se grootste kunstenaa…