Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Junie, 2018

Movie News: American Animals

TRUE STORY ABOUT AUDACIOUS ART HEIST IS HEADING TO SOUTH AFRICAN CINEMAS  Almost all young people get into a little trouble now and again… but what happens when a ‘little trouble’ spirals out of control and has huge, life-altering, consequences…?  AMERICAN ANIMALS is an extraordinary and thrilling film about two varsity buddies, Warren Lipka ( Evan Peters ) and Spencer Reinhard ( Barry Koeghan ) who, desperate to break out of the ordinary, brazenly attempts to execute one of the most audacious art heists in US history at Transylvania University in Lexington, Kentucky, in 2004. Enlisting two more friends, budding accountant Eric Borsuk ( Jared Abrahamson ) and fitness fanatic Chas Allen ( Blake Jenner ), the gang plots to steal valuable art books valued at $10-million… a scheme which eventually goes bust and ends in jail time for all involved, placing their seemingly bright futures in limbo! “AMERICAN ANIMALS is a fascinating true crime story; made even more engaging by its br

Bottomless Coffee Band

Foto: Riehan Bakkes Bottomless Coffee Band toer wyd en suid na die bekendstelling van hulle nuwe album, Anthelia. NasieInspirasie het by hierdie folk-fundi's stilgehou om uit te vind wat hulle inspireer. 1. Vertel ons lesers asseblief meer van julself en jul nuwe album? Ek (Esté) is gebore in die Oos-Kaap en het hoofsaaklik groot geword in Graaff-Reinet na 'n paar verhuisings saam met my ouers. Ek was vir die laaste paar jaar van hoërskool in die koshuis in Oranje Meisieskool in Bloemfontein. Ek het nog altyd gesing en diep binne myself geweet dat ek in die uitvoerende kunste sou opeindig. Daarom het ek teen 'n liefde vir wetenskap en wiskunde besluit om my passie en droom in drama en teater na te jaag. Ek was bevoorreg om dit op Stellenbosch te kon studeer. Lourens daarenteen het grootgeword in Durbanville en was op skool in Hoërskool Stellenberg waar hy natuurlik vir 'n rekord aantal jare die hoof drommer was in die bekende MTBS kompetisie. Van 'n jong ou

Zanda Traut

Zanda bekoor. Haar uniekheid straal deur rou, eerlike klanke wat in die atmosfeer versamel en ander inspireer. Sy skryf nie net haar eie liedjies en musiek nie, maar kleur ook die klankbane van ander musikante se liedjies in. NasieInspirasie het met haar gesels oor dit wat sy geniet om te doen asook haar ONE WOMAN SHOW wat binnekort bekendgestel word! 1. Vertel ons lesers asb meer van jouself? Ek is 'n voltydse mamma van twee, amper drie seuntjies.  (Ek is 18 weke swanger met ons derde seuntjie.) Ek is n “singer-songwriter” al van ek 15 jaar oud is en tree ook al meer as 15 jaar op. Julle kan my gereeld sien by 23 on Hazelwood in Pretoria waar ek optree. Dan skryf ek ook vir ander kunstenaars liedjies, onder andere; opkomende kunstenaars soos Jauni M, Wikus Botma, Izaan, Vasti en dan meer bekend het ek al saam met Saarkie gewerk en ook saam met Robbie Wessels geskryf aan sy “Afrika Sonsak” album. Ek werk ook in 'n musiek-ateljee, Manley Recording Studios

Tanja Störm

Tanja Störm is 'n talentvolle sanger, liedjieskrywer en musikant. Sy het 'n  vurige passie en volharding vir wat sy doen.  NasieInspirasie het bietjie met haar gesels oor wat haar inspireer en ook meer oor haar nuwe liedjie wat binnekort bekendgestel word.      1. Vertel ons lesers asb meer van jouself? Ek is gebore in Melkbosstrand. Toe ek in Gr. 1 was het ons getrek na die pragtige Mosselbaai omdat my pa hier werk gekry het. Op daardie stadium het ek reeds dansklasse geneem en liedjies opgemaak op my speelgoed-'keyboard'. My ouers het vir my 'n regte-egte 'keyboard' gekoop en ek het begin privaat lesse neem! My eerste optredes was met die dansskool, maar ek het aangesluit by my eerste 'band' en het musiekoptredes vir my begin op die ouderdom van 14. Na skool het ek studeer by die Suid-Kaap College in George en ander aanlyn kursusse voltooi en by prokureurs begin werk. Ek is 11 jaar getroud met my beste vriend en mede-musikant. Ons he

Nommer 37

“Wanneer ’n fliek se naam NOMMER 37 is en in ’n fiktiewe area van die Kaapse Vlaktes afspeel, is dit maklik om aan te neem dat dit oor bendes gaan – maar dit doen nie. Dit is deur-en-deur ’n misdaadriller wat elke oomblik meer spanningsvol raak. Dit gaan oor alles wat vir ’n paartjie kan skeefloop wanneer depressie, nuuskierigheid, gierigheid, vrees en slegte keuses saamgegooi word,” sê regisseur en skrywer Nosipho Dumisa. NOMMER 37 is ’n spanningsbelaaide grootskerm-ervaring, wat kykers op die punte van hulle stoele sal hou tot en met die laaste toneel.  Die rolprent is vervaardig deur Gambit Films in samewerking met kykNET Films, M-Net, XYZ Films en Die Departement van Handel en Nywerheid ( DTI ). Dit word plaaslik, op 1 Junie 2018, vrygestel deur Ster-Kinekor Entertainment en sal ook internasionaal versprei word deur XYZ Films. - Starburst Promotions NasieInspirasie het gaan uitvind wat was Ephraim Gordon en Monique Rockman se ervaring op die stel van Nommer 37.