Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wys tans plasings vanaf Junie, 2015

Trials. even when it hurts...

faith is a constant that is constantly being tested of its true colors. why are we saddled with the belief that, if we jump through all the “hoops” (LIVE by the book!), life will run smoothly for us? “God, i have loved you all my life, why have you allowed this or that to happen to me?”...we ask. ...between a rock and a hard place. The question is where are our hearts when we’re there? full of faith? wandering aimlessly? angry?... the bible says in james, consider it a joy, a sheer gift, when trials and tests come our way... it is clearly stated here that we are in the midst of a very delicate process...one that might seem broken on the outside, but being repaired on the inside... James 1:2-4The Message (MSG) 2-4 Consider it a sheer gift, friends, when tests and challenges come at you from all sides. You know that under pressure, your faith-life is forced into the open and shows its true colors. So don’t try to get out of anything pr

Leandie Du Randt - Hollywood in my huis

1. Leandie, baie welkom. Daar is darem deesdae baie van jou te siene op tv en die grootskerm! Het jy as kind gedroom om aktrise te wees of het jy ander planne gehad? Ek wou nog altyd entertain en perform maar het besluit om bcom bedryfsielkunde te gaan swot eers en toe in my eerste jaar gaan doen ek Brumilda van Rensburg se drama kursus en sy het my gehelp om in die industrie in te kom so terwyl ek swot. 2. Vertel ons van meer van die nuwe film, "Hollywood in my huis", waaroor gaan dit en waar pas jy in? My rol is die feeks- ek speel vir die eerse keer 'n bad guy 'Angelique' is haar naam en sy is die leader van die mean girls op skool en gee heeltyd vir die underdog 'Jana' 'n harde tyd oor Jana verlief is op Angelique se eks (gespeel deur Vilje Maritz) 3. Watter karaktertrekke het jy as persoon en die "Angelique" karakter in gemeen? Ek was ook hoofmeisie op skool. 4. Jy het nie te lank terug 'n boek vr

Joe Niemand

1. Joe Niemand. Baie welkom by NasieInspirasie! Hier is dit belangrik dat mense gemotiveer word om dit wat hulle gegee is (talente ens) en wie hulle is te gebruik, maak nie saak hoe groot of klein die bydrae is nie! Wat of Wie Motiveer jou in die opsig?  Ek probeer my fokus hou op dit waarin die Here my lei. Dit beteken ek vra Hom vir leiding in allerdaagse goed en ek glo dat Hy my sê. Indien ek nie seker is en Sy vrede het oor iets nie, gaan ek nie voort nie.  2. Jy was onlangs betrokke by die Afri-Visie Liedjieskryf kompetisie. Wat, van die proses, het jy die meeste geniet? Om soveel liedjieskrywers van regoor die land te kon ontmoet en hoor waarmee hulle besig is. Ons skrywers moet ondersteun en aangemoedig word om te skryf en te verbeter, hulle is die toekoms van Afrikaanse musiek. 3. Watter Liedjieskrywers het die grootste impak op jou gelaat toe jy as beginner liedjies geskryf het? Ek het nie spesifieke skrywers aangehang nie, maar oor n b

Koos van der Merwe

1. Welkom By NasieInspirasie! Nasieinspirasie het 'n onderhoud gevoer 'n ruk terug met 'n man wat al baie jare lank by die robot hier in Pretoria (Willie) fudge verkoop aan die motoriste. Sy fudge verkopery het ontstaan uit moelike omstandighede, verlies en algemene noodsaaklikheid. Daar is altyd 'n bybelvers in elke sakkie fugde wat hy verkoop en so glo hy leef hy ook sy roeping uit. Hy het baie mense in ons Pretoria gemeenskap (Montana) geinspireer en bemoedig en meeste ondersteun hom nou as gevolg daarvan! Sy storie weergalm ook die leuse van NasieInspirasie: "a tiny spark can set a great forest on fire" (Moenie jou merkwaardigheid in God se plan betwyfel nie al dink jy jou bydrae is klein kan jou klein 'n groot verskil maak.) Kan jy getuig van 'n soortgelyke gebeurtenis/proses in jou eie lewensreis?...en hoe God jou gelei het deur die donker (onseker) tye? Ek dink hierdie proses moet elke dag in 'n mens se lewe plaasvind. Elk

Creative Cookie's Cake-a-Phor #1

“Cake-a-phor” #1 Chocolate Lava (LOVE) Cake Even since I was a little girl, I have been making up little stories in my head, with a plot, dialogue and scene settings…etc.  These little stories could go on for days and I would “slip away” into my mind every chance I got.  To my astonishment, I realized the other day that I have passed this quirky little trait on to my eldest.  He is forever having little dialogues with himself and on more than one occasion, I have had to ask him to lower the volume on his sound effects :-) Since discovering this, I have given it lots of thought as to why I do such a strange little thing that is obviously a part of my genetic make-up…….and I have come to the conclusion that I am an absolute romantic at heart! I love getting lost in a good story with strong independent characters of substance, just like the outside of a firm chocolate lava cake, but at the same time, I also love that at our very core, there is flowing movement, a oozy bitter

Liefde is Tuis - Less is More?

In die ou dae het mense groot gesinne, soms 8 kinders en meer, gehad. Party sal sê dis oor hulle nie tv gehad het nie. Dit is dalk net omdat hulle nie voorbehoedmiddels gehad het nie.  Deesdae beplan ons ons gesinne se getalle baie mooi. Ons beplan wanneer in die jaar die babatjie gebôre gaan word, dink solank aan inskryf by laerskool, sommiges word reeds met geboorte geregistreer om plek by top laerskool te kry. Party beplan die presiese verjaarsdag ook. Ons dink baie mooi voor ons nog enetjie kry. Ons oorweeg uitgawes en spasie in die huis en kar en kraamverlof. En dis alles goed so, want kinders kry is ‘n groot besluit en ‘n groot verantwoordelikheid. Ons neem ook die politieke klimaat in ag en dan besluit party om die geen-kinders roete te volg en ander “less-is-more”.” Ons wil nie kinders in die omstandighede grootmaak nie…” So asof minder kinders ‘n groter kans staan om eendag ‘n werk te kry. Dis die rede waarom die matriekklas van die 1994 babas die kleinste in ‘n lang ru

Volgende Nasie-Publikasie: 15-20 Junie

Ons gesels met Leandie du Randt, Joe Niemand, Koos van der Merwe asook ander interessantes... oor dinge wat inspireer! xxx iskra