Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Wie is Wenda Nel?

Dit was om die kampvuur wat ek Wenda Nel die eerste keer ontmoet het. ‘n Blonde kop wat so lekker gelag het dat die trane gerol het. Wat my egter die meeste opgeval het is hoe gemaklik sy in haar vel is. Hoe sy vir enige iemand ‘n glimlag het en hoe die warmte van haar hart deur haar oë en hele wese straal. Kort daarna gewaar ek haar by die kerk waar sy die mense ewe gemaklik met koffie bedien. En ek kan nie help om te wonder of die mense ooit wéét wie sy is nie? Wat in daardie gespierde bene sit? Hoeveel wilskrag en ure se werk daarin gegaan het om die medaljes te verwerf wat sy so beskeie oor is. In kort, Wenda het die 400m hekkies al in 54.37s afgelê. Wat haar nie net tans die beste in haar item maak in Suid-Afrika nie, maar al talle medaljes op die wêreld arena verwerf het. Ek het my kans geneem om by haar te gaan aanklop en so bietjie in die hitte van haar hart te gaan kuier. 1. Vertel ons lesers asseblief meer van jouself. Wie is Wenda wanneer sy nie op die a...

Capital Singers

1 Shared dream + 2 cups of coffee = 3 good reasons to join the next Capital Singers! Christo Burger "had a dream, a song to sing" for a community choir. His dream was to make it easy and accessible to people who love singing, but couldn't commit to weekly rehearsals year round. He took Michael Barrett for coffee. Michael Barrett and Christo are both choir heads and both boast an impressive build-up of accomplishments from small beginnings.            Michael Barret Christo Burger Let's not despise the days of small beginnings! What started off as a dream and a small choir 5 years ago, exploded this year to 1000 voices filling the Sun arena at Time Square in Menlyn and making the "earth move under your feet" with the "Rewind 70's & 80's" show. These two masterful choirmasters loved every moment of this experience and this tangible love and passion for singing is what makes people come back for more! Both the choir a...

As Liefde jou "Waaib" is

Talle kom bymekaar om LIEFDE en diversiteit te vier. Wat gebeur wanneer ’n diverse groep talentvolle geestelike leiers, liedjieskrywers en musikante saam wegbreek na ’n omgewing wat spesiaal geskep is om die siel te verkwik en verandering te weeg te bring? Hulle neem genoeg sielvolle musiek op om ’n album vol inspirasie en veelsydigheid met die wêreld te deel! #nasieinspirasie VIBRANCY – A COLLECTIVE OF CREATIVES is ’n projek wat oorspronklik in 2018 deur in Harmonie , in Franschhoek in die Kaap, geloods is. Die doel was om kreatiewe breine in die geestelike gemeenskap, in ’n pragtige en rustige omgewing en onder die leiding van die Amerikaanse liedjieskrywer en mentor Rita Springer (wat met groot name soos Kari Jobe en Jeremy Riddle werk), te inspireer om saam musiek te skryf oor rus, genesing en versoening. “Ons idee was regtig dat elke persoon wat dié wegbreek bywoon, in Harmonie met nuwe inspirasie, entoesiasme en moed sou verlaat; met nuwe liedjies en hoop om te sing en te...

Geloof Soos 'n Kind

Van vanoggend vroeg af, maal my gedagtes rondom die onderwerp, geloof…. Wàt is geloof dan werklik? Hebreers 11:1 sê, ‘Wat is geloof dan? Dit is ‘n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak’… Dit laat my egter verder dink - oor my eie lewe, wanneer ek myself die vraag vra, ‘hòè is MY geloof?’ Ek sit en bestudeer my eie lewe in retrospek en besef onmiddelik dat my geloof eintlik maar baie soos diè van ‘n kind is… En dis dan wat ek myself afvra of dit nie maar eintlik is hoe dit veronderstel is om te wees nie? 'Just hear me out…' ‘n Kind glo so maklik dit wat jy vir hom of haar vertel as die waarheid. ‘n Kind glo aan kersvader, die tandmuis, feë verhale en en en. Maar dis alles die fiksionele sy van glo. Vat jy dit egter so bietjie verder, besef jy gou; ‘n kind GLO. Hy glò dat sy pa die sterkste is en dat sy ma enige eina en hartseer kan genees met ‘n soen. Hy ...

Ultimate Aim

Op die 16de Mei 2019 is NasieInspirasie, ander media en gaste genooi na die bekendstelling van Jo Black, Albie Morkel en hul vennote se nuutste avontuur: ' The Ultimate Aim Sports Pavillion' in Montana, Pretoria. Derek Alberts en Janina Oberholzer het die welkom-werk gedoen en gaste tuis laat voel by hierdie spesiale aand en byeenkoms.  Albie Morkel het kortliks vertel hoe hy destyds soms maande lank van die huis af weg moes werk en hoe uiters moeilik dit was vir hom en sy gesin. Ultimate Aim se hartklop-gedagte is dus 'n bymekaarkom plek vir gesinne en families. 'n Plek waar almal welkom is van klein tot oud! Ultimate Aim is nog nie klaar nie, daar is nog idees in wording en Albie het ook genoem dat die ontwikkeling van jong kinders hulle na aan die hart lê.  Dit is 'n baie groot ' venue ', daar is o.a karre, 'n gholfbaan (Simulation) ,  'n Gholf winkel, 'n visvang winkel en 'n 'archery' baan, 'n moontlike skietbaan word...

Scott Erickson

SCOTT ERICKSON a.k.a curator of awesomeness is an inspiring Visual Artist, Author and Speaker all the way from Oregon in the U.S.A. He uniquely communicates simple yet thought provoking topics through his work.  Here is an interview we had with him recently during our 'LIKE A CHILD' theme: 1. Welcome to NationInspiration. Please tell us about yourself and how you discovered your passion for art/to create? I don't like this question... I don't like the 'your passion for art'... Look I don't make art because I have...I mean, I care about it, I'm a haunted person. It comes to me, you know? The images and these ideas, they come to me looking for a way into the world and so I am a person who is in a dance to say yes to inspiration... Art is simply just artifacts of people's lives. It is expression of what we are growing in, what we find ourselves in and if fabricating things that are beautiful and wonderful and inspiring or intriguing or tr...